Afrikaans

Collection by Maria

26 
Pins
Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis . South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Pizza Recipes, Ma Baker, Good Food, Yummy Food

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…

In en om die huis: Marinade vir tjops Braai Recipes, Meat Recipes, Crockpot Recipes, Dinner Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Recipies, Lamb Ribs, Lamb Chops

ALMA SE GEHEIME FAMILIE MARINADE: MAAK SO: 1 koppie bruin asyn 15ml kerriepoeier ... 3 groot uie, in groot skywe gesny

Die heel heel beste aartappels in die skil ooit! Baie min moeite, wees net geduldig dit is die wag werd. Veg Dishes, Potato Dishes, Savoury Dishes, Vegetable Dishes, Potato Recipes, Vegetable Recipes, Side Dishes, Savoury Recipes, Braai Recipes

Heel suurroomaartappels

Die heel heel beste aartappels in die skil ooit! Baie min moeite, wees net geduldig dit is die wag werd.

Pampoentert, ’n Baie lekker bygereg – nie baie swaar nie. Die soet van die tert pas lekker by die geure van die Sondag-spyskaart lemoenhoe… South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Microwave Recipes, Tart Recipes, Dessert Recipes

Tannie Poppie se pampoentert

Daar is iets aan hierdie Kokkedoortannie. Haar pampoentert het, nes sy, die land aan die praat en dit bly een van SARIE. com se gewildste resepte. Hier is hy weer, maar ek sit ’n klein kinkel by: amandel-en-spekkrummels!

Dié uittreksel uit Arina se nuwe boek, Plaaskos, is voorwaar ’n wenner. Spicy Recipes, Curry Recipes, Meat Recipes, Indian Food Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Ethnic Recipes, Recipies

Die beste hoenderkerrie

Dié uittreksel uit Arina se nuwe boek, Plaaskos, is voorwaar ’n wenner.

Amore Bekker – chicken curry – incredibly tasty – About Healthy Meals Curry Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Recipies, Kos, Star Food, South African Recipes

RSG - Dis die een! || Resepte || Elize se ongelooflike lekker hoenderkerrie

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

ROMANY CREAMS Ingredients 300 grams of butter ( room temperature ) . 1 cup of sugar 1 egg cup of oil 3 cups of cak. Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, No Bake Cookies, Cake Cookies, Eid Biscuits, Cream Biscuits, Cream Recipes, My Recipes, Cookie Recipes

ROMANY CREAMS

ROMANY CREAMS Ingredients 300 grams of butter ( room temperature )... 1 cup of sugar 1 egg 1/4 cup of oil 3 &1/2 cups of cake flour 1 tsp baking powder 1 tablespoon of vanilla essence 1 cup of cocoa powder 2 cups of fine coconut . Method Mix with electric mixer butter , oil and sugar till light and fluffy , add the egg and vanilla essence and mix for a minute - now add all the dry ingredients and mix with hand till well combined . If you are in hot weather/ Summer , place in the fridge…

Jan Braai’s Lamb Shank Port Potjie Braai Recipes, Oxtail Recipes, Lamb Recipes, Meat Recipes, Mexican Food Recipes, Cooking Recipes, Ethnic Recipes, Recipies, Sauce Recipes

Resep: Lamskenkelpotjie met kapok-aartappel

Maak sommer dié naweek die heerlike port-lamskenkelpotjie met koninklike kapok-aartappels.

Selfs iemand wat sy neus vir groen groente optrek, sal ’n tweede skeppie van hierdie sop vra. Easy Dinner Recipes, Soup Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Appetizer Recipes, Salad Recipes, Kos, South African Recipes, Africa Recipes

Broccoli-en-aartappelsop met fetakaas

Selfs iemand wat sy neus vir groen groente optrek, sal ’n tweede skeppie van hierdie sop vra.