Receipes

Collection by Sarie Van den Berg • Last updated 10 weeks ago

58 
Pins
 • 
9 
Followers
Sarie Van den Berg
Kaas braai broodjie

Kaas braai broodjie

Vla skywe - mikrogolf
South African DishesBaking Recipes

Vla skywe - mikrogolf

Kit Kat Cheesecake Bars Are Almost Too DeadlyDelish
Chocolate CakeSweet Treats

Kit Kat Cheesecake Bars Are Almost Too Deadly

These Kit Kat Cheesecake Bars from Delish.com are irresistible.

TUESDAY 16 JULY 15H00 - TEA

Quick, simple and delicious Melktert

Dadelblokkies soos jou ouma dit gemaak het!

Resep: Dadelvierkantjies | Maroela Media

Dadelblokkies soos jou ouma dit gemaak het!

Plaaskombuis 3 - Ouma Leen se roomfrikkadelle

Maggie Fourie van Oudemuragie Gasteplaas buite De Rust het vir Elma Postma en die span van Plaaskombuis geleer hoe om dié heerlike frikkadelle te maak.

Ouma Anna se kookmelkkoekies

Ouma Anna se kookmelkkoekies

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.
South African DishesBaking RecipesBaking BreadsBaking Cakes

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak

Aartappel-en-spinasie-gebak

Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND - Food Lovers Recipes

1-2 Bossies spinasie fyngekerf 1 Gerasperde ui 4 Eiers Bietjie melk 10ml gemengde kruie Gemaalde swartpeper 5ml sout Gerasperde kaas Kook spinasie tot amper gaar. Braai ui in bietjie olyfolie tot gaar. Voeg spinasie by met speserye. Skep uit in oondbak. Klits die eiers en bietjie melk en gooi bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor […]

36 blokkies Bestanddele 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap 1 eier 125 ml (½ k) strooisuiker knypie sout 200 g (1 pakkie) Mariebeskuitjies 500 ml (2 k) fyn klapper Metode 1. Smelt botter oor lae hitte en voeg dadels by. Prut stadig vir 3 min. oor lae hitte terwyl geroer word. 2. Klits eier, suiker en sout en voeg by bottermengsel. Roer tot goed gemeng en laat nog 2 min. op warm stoofplaat. Verwyder van hitte. 3. Breek beskuitjies met hande in fyn stukkies en…
Sweet RecipesCake RecipesCake PopsAfrican Dessert

Dadelblokkies

36 blokkies Bestanddele 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels,

ROMANY CREAMS Ingredients 300 grams of butter ( room temperature ) ... 1 cup of sugar 1 egg 1/4 cup of oil 3 &1/2 cups of cak...
Biscuit CookiesNo Bake CookiesXmas Cookies

ROMANY CREAMS

ROMANY CREAMS Ingredients 300 grams of butter ( room temperature ) ... 1 cup of sugar 1 egg 1/4 cup of oil 3 &1/2 cups of cak...

Romerige biltongsop
RecipiesSouth African DishesCheap MealsEasy Meals

Romerige biltongsop

Amarula tert
Sweet RecipesBaking RecipesYummy RecipesSouth African DishesCold Desserts

GEBAKTE AMARULA-TERT

In en om die huis: Karamel yskas tert
Cold DessertsPudding DessertsSweet RecipesBaking RecipesCopycat Recipes

Karamel yskas tert

Leke . Vries dit soos roomys. Resep 1 Halwe pakkie tennis beskuitjies fyn gedruk en gesmelte botter. Druk vas in bak. 1 blik kond...