SARIE skoonheidswenke | SARIE beauty tips

Fantastiese skoonheidswenke vir elke vrou! | Amazing beauty tips for every woman!
88 Pins7.13k Followers
Dis môre Wêreld Welweesdag! Dié dag vier die voordele van ’n gesonde en meer bewuste (mindful) leefstyl. En wanneer jou liggaam en gees gesond is, lyk jou vel net mooier! Voed jou vel van binne deur dié naweek saam met ons dié eenvoudige drankie-spyskaart te volg vir ’n gesonde, stralende gelaat.

Die kuns van verbloemer lê in hoe jy dit aanwend omdat dit maklik oneweredig en plek-plek te dik aangeplak kan lyk. Gelukkig het ’n internasionale grimeerkunstenaar haar verbloem-raad met ons gedeel...

MAC Studio Conceal and Correct Studio Finish Concealer Duo, 1 oz - Makeup - Beauty - Macy's

Het jy al ooit na ’n bekende, of selfs ’n vriendin, se splinternuwe haarkleur gekyk en gewonder of jy ook met daardie kleur sou kon spog? Ons het beslis al! Gelukkig het ons dié maklike wenk ontdek waarmee jy in ’n kits kan bepaal of die drastiese haarkleurverandering waarvan jy al maande droom inderdaad by jou gaan pas.

FOTO: Unsplash

With lots of choices on the market today, it may be impossible to find the best flat iron for your thick hair type. For women with thick hair, you’re lucky as I have gathered the top 5 best hair straighteners for you.

Sukkel jy met hare wat vinnig olierig word en plat en leweloos lyk? Hiér is raad en oplossings om finaal klaar te speel met olierige haarwortels.

Hiér is raad en oplossings om finaal klaar te speel met olierige haarwortels.

Kies die regte maskara vir jóú wimpers | SARIE

Moet jy die dermatoloog besoek vir jou rooi vel? | SARIE

Pinterest
Search