SARIE KOS | Recipes

Collection by SARIE Tydskrif

217 
Pins
 • 
12.92k 
Followers
SARIE Tydskrif
Dinner Ideas | Idees vir aandete
Disse met slegs 5 bestanddele | 5 ingredient dishes
Heelike glutenvrye disse vir elke dag | Delicious daily gluten free meals

Dinner Ideas | Idees vir aandete

Oven Roasted Teriyaki Chicken | #kidfriendly dinner idea!

Oven Roasted Teriyaki Chicken Recipe

Chicken pieces are coated with a homemade teriyaki sauce and baked to perfection in the oven. Easy to double for a large group.

Chicken and Mango Kebabs: a quick and healthy weeknight dinner idea for those warm summer nights! #foodgawker

Chicken and Mango Kebabs

Chicken and Mango Kebabs: a quick and healthy weeknight dinner idea for those warm summer nights!

Quick & Easy Butter Chicken - inject a burst of flavor to wake up your weekday dinner menu...and plan for leftovers, this recipe is so good everyone will want it again the next day!

Quick & Easy Butter Chicken - inject a burst of flavor to wake up your weekday dinner menu...and plan for leftovers, this recipe is so good everyone will want it again the next day!

Chicken with Roasted Tomato, Pesto and Pasta - easy weekday dinner idea!

Chicken with Roasted Tomato, Pesto and Pasta - aninas recipes

Deliciously tender grilled chicken breasts, with mouthwatering roasted cherry tomatoes that give a nice sweet flavor to the dish, mixed through perfectly cooked pasta and basil pesto.

Italian Stuffed Bell Peppers (from More Weekday Dinners - Done!)

Italian Stuffed Bell Peppers (from More Weekday Dinners - Done!)

Gebraaide chorizowors met tamatie-en-broccolislaai en boneslaai ? | SARIE KOS | Grilled Chorizo with tomato and broccoli salad

Gebraaide chorizowors met tamatie-en-broccolislaai en boneslaai

SARIE

Steak-en-radysslaai met peperwortelsous | SARIE KOS | Steak and radish salad

Steak-en-radysslaai met peperwortelsous

Sarie

Lamsteaks gerooster in rooiwyn | Lamb steaks roasted in red wine

Lamsteaks gerooster in rooiwyn

SARIE

Varkvleisrepe met kool-en-appelslaai ? Pork strips with cabbage and apple salad #healtthy #dinner #yum

Varkvleisrepe met kool-en-appelslaai

SARIE

Oondgebraaide hoender met ’n soort van ratatouille | SARIE KOS | Oven roasted chicken with "ratatouille"

Oondgebraaide hoender met ’n soort van ratatouille

Sarie

Hamburger-jaffel | SARIE KOS | Hamburger jaffel

Hamburger-jaffel

SARIE

Gevulde koue filet–perfek in kleefplastiek | Filled cold filet

Gevulde koue filet–perfek in kleefplastiek

SARIE

Aspersie-en-garnaalslaai | Asparagus and prawn salad  #seafood

Aspersie-en-garnaalslaai

SARIE

Koue Spaanse amandelsop | Cold Spanish almond soup

Koue Spaanse amandelsop

SARIE

Gerookte ham met heuning, mosterd en nartjie | Smoked ham with honey, mustard en citrus

Gerookte ham met heuning, mosterd en nartjie

SARIE

Korrelmosterd-babahoenders | Mustard chicken #delicious #meal

Korrelmosterd-babahoenders

SARIE

Lamsboud met kruie, feta en parmesaankaas | Lamb with herbs, feta and parmesan  #dinner

Lamsboud met kruie, feta en parmesaankaas

lam is ’n bietjie duur, maar as jy wil oë toeknyp vir Kersfees, smaak dié een lekker warm of koud.

Lamsboud met kruie, feta en parmesaankaas | SARIE | Leg of lamb with herbs, feta and Parmesan #special occasion #dinner #christmas

Lamsboud met kruie, feta en parmesaankaas

SARIE

Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous | SARIE | Beef with cheese #quiche with tomato and onion sauce

Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous

Ek het nogal lekker gespeel met dié resep. Dit het nie ’n tradisionele quiche-kors nie – die maalvleis vorm die kors! Dis een van daardie regte staatmaker-geregte: vinnig om te maak, vries lekker en proe hemels. As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik.

Soort van ’n ratatouille met spaghetti | SARIE | "Ratatouille" with spaghetti

Soort van ’n ratatouille met spaghetti

SARIE

Gevulde varklendestuk | SARIE | Stuffed pork loin

Gevulde varklendestuk

SARIE

Gevulde hoenderborsies | SARIE | Stuffed chicken breasts

Gevulde hoenderborsies

SARIE

Seekos-pasta | SARIE | Seafood pasta

Seekos-pasta

SARIE

Gnocchi met ertjies-en-roomkaas | SARIE | Gnocchi with peas and cream cheese

Gnocchi met ertjies-en-roomkaas

SARIE

Varkfilet gekook met room en sampioene | Pork fillet with cream and mushrooms

Varkfilet gekook met room en sampioene

SARIE

Oondgebraaide lamskenkels | Oven baked lamb shanks

Oondgebraaide lamskenkels

SARIE

Hoenderborsies toegedraai in spek | Chicken breasts with bacon

Hoenderborsies toegedraai in spek

SARIE

Hoender met preie en soetrissies | Chicken with chives and bellpeppers

Hoender met preie en soetrissies

Eenpotgeregte: Dis die lekkerste manier van kook. Gooi alles saam - vleis, groente, kruie - en proe hoe goed pas al die geure in net een pot

Hoender met botterskorsie en eiervrug | Chicken with butternut and eggplant

Hoender met botterskorsie en eiervrug

SARIE

Varkworsie-en-bone-gebak | Pork sausage and beans

Varkworsie-en-bone-gebak

SARIE

Beesvleiskerrie | Curry - steamy hot

Beesvleiskerrie

15 x Eenpotgeregte Dis die lekkerste manier van kook. Gooi alles saam - vleis, groente, kruie - en proe hoe goed pas al die geure in net een pot.

Beesvleis-skenkels met tamaties | Beef shanks with tomatoes

Beesvleis-skenkels met tamaties

15 x Eenpotgeregte Dis die lekkerste manier van kook. Gooi alles saam - vleis, groente, kruie - en proe hoe goed pas al die geure in net een pot.

‘Lady and the Tramp’-spaghetti | SARIE KOS |

‘Lady and the Tramp’-spaghetti

SARIE

Farfali met brandrissie en mozzarella   | SARIE KOS | Pasta with chilli and mozzarella

Farfali met brandrissie en mozzarella

SARIE

Hoender-masala  | SARIE |  Chicken masala #spicy

Hoender-masala

SARIE

Emile se Hoender in Bier | SARIE | Chicken in beer #sauce

Emile se Hoender in Bier

Ja, ja - wyn is geurig om mee te kook. Maar moenie die beskeie blikkie bier onderskat nie. Dit kook af in ’n heerlike smaak.

Barbara se Osso Bucco (kalfskenkels)  | SARIE | Lamb shanks #Italian

Barbara se Osso Bucco

SARIE

Maklike Cassoulet | SARIE | Easy cassoulet #french #leftovers

Barbara se Cassoulet

SARIE

Emile se 7 uur lamsboud  | SARIE | Leg of lamb #special #occasion

Emile se 7 uur lamsboud

SARIE

Lamsrugstring  | SARIE | #meat

Lamsrugstring

SARIE

Mexikaanse rooibone en spek  | SARIE | Mexican red beans and bacon

Mexikaanse rooibone en spek

SARIE

Mariana se maklike viskerrie  | SARIE | Fish curry #spicy #indian

Mariana se maklike viskerrie

SARIE

Gemarineerde mossels  | SARIE | Marinated mussels #seafood

Gemarineerde mossels

SARIE

Neila se Garnale  | SARIE | Prawns #seafood

Neila se Garnale

Ek noem dit Neila se Garnale - die naam werk vir my, sê Neil. Kom ons sê so 12 garnale, nee 24, want ’n mens kan altyd nog mense bel. (Hoe groter die garnale hoe beter - grootte tel)

Gestopte baba-hoenders  | SARIE | Filled chicken #meat

Gestopte baba-hoenders

SARIE

Barbara se seekospaella-pot  | SARIE | The best paella pot #seafood

Barbara se seekospaella-pot

SARIE

Hoender en suurlemoen in melk | SARIE | Chicken & lemon in milk

Hoender en suurlemoen in melk

Sarie

Lemoen-eendborsies  | SARIE |  Orange duck breasts

Lemoen-eendborsies

SARIE

Porcini-sampioene-en-aartappelgebak  | SARIE |  Mushroom and potato bake

Porcini-sampioene-en-aartappelgebak

Jy kan dié gereg as ’n maaltyd op sy eie eet, maar dis ook ’n fantastiese bygereg, veral saam met beesfilet.

Chardonnay coq-au-vin  | SARIE |

Chardonnay coq-au-vin

SARIE

Boeuf bourguignon  | SARIE |

Boeuf bourguignon

SARIE

Seekos-risotto  | SARIE |  Seafood risotto

Seekos-risotto

’n Risotto bly maar een van my gunstelinge. As jy nie langoestiene in die hande kan kry nie (dit word net bevrore by ons verkoop), kan jy dit vervang met steurgarnale

Ontbeende lamsboud met aartappels en fetakaas  | SARIE |

Ontbeende lamsboud met aartappels en fetakaas

SARIE

Gevulde hoender  | SARIE |  Filled chicken

Gevulde hoender

SARIE

Potgebraaide beesvleis  | SARIE | Beef pot roast

Potgebraaide beesvleis

SARIE

Disse met slegs 5 bestanddele | 5 ingredient dishes

Tamatie-konkoksie, 'n Heerlike hoendergereg vir enige tyd van die week.

Tamatie-konkoksie

SARIE

Gevulde sampioene, Ricotta-kaas is taamlik smaakloos, daarom moet die vulsel goed gegeur word.

Gevulde sampioene

SARIE

Koop eksotiese sampioene as jy nie jou eie kan pluk nie. genoeg vir 6 • 30 g (45 ml) botter • 45 ml olyfolie • 1 ui, gekap • 2 knoffelhuisies, gekap • 400 g gemengde sampioene, skoongemaak en gehalveer • sap …

SARIE

Sarie

Gevulde hoenderborsies, Hoenderborsies is soms geneig om droog te wees–met dié vulsel is dit sappiger.

Gevulde hoenderborsies

SARIE

Hoender-bruschetta, Sit n sny cheddarkaas bo-op en plaas dit onder die roosterelement tot gesmelt

Hoender-bruschetta

SARIE

Gebakte sampioen-en-tamatie-bruschetta, Dis ’n baie lekker voorgereg of ligte middagete

Gebakte sampioen-en-tamatie-bruschetta

SARIE

Beesvleis-roerbraai, Lekker vinnig, veral vir die middel van die week.

Beesvleis-roerbraai

Lekker vinnig, veral vir die middel van die week.

Spaghetti met sampioen-en-tamatie, Dis ’n heerlike, vinnige pastagereg. Die gebraaide broodkrummels is ’n lekker plaasvervanger vir kaas.

Spaghetti met sampioen-en-tamatie

SARIE

Botterskorsie-sop, Dié sop bly 'n gunsteling, maar die verskil is dat jy hier feta-kaas bo-oor krummel. Ek het klaargesnyde botterskorsie gebruik.

Botterskorsie-sop

Dié sop bly 'n gunsteling, maar die verskil is dat jy hier feta-kaas bo-oor krummel. Ek het klaargesnyde botterskorsie gebruik.

Feta-en-botterskorsie-pizza, Die feta-kaas op dié pizza is vir my veral lekker - jy hoef nie altyd mozzarellakaas te gebruik nie.

Feta-en-botterskorsie-pizza

SARIE

Gebakte botterskorsie-en-fetakaas, Met dié gereg het ek 'n heel botterskorsie met skil en al gebruik.

Gebakte botterskorsie-en-fetakaas

Met dié gereg het ek 'n heel botterskorsie met skil en al gebruik.

Feta-en-botterskorsie-pasta, Geroosterde botterskorsie en pasta...wat 'n heerlike kombinasie

Feta-en-botterskorsie-pasta

Geroosterde botterskorsie en pasta...wat 'n heerlike kombinasie!

Spaanse hoender, Voeg 100g ontpitte swart olywe by vir geur.

Spaanse hoender

Dis nou my manier van kook - druk die kos in die oond en gaan sit en kyk TV.

Steak-mozzarella-slaai, Caprese-slaai word tradisioneel van mozzarella-kaas, tamaties en vars basiliekruid gemaak. Ek het dit hier 'n bietjie aangepas deur die tamatie met soetrissie te vervang en steak by te voeg

Steak-mozzarella-slaai

SARIE

Hoenderpastei, Voeg gebraaidespek by vir nog geur.

Hoenderpastei

Deur die basiese bestanddele net op 'n ander manier gaar te maak en blaardeeg bo-op te sit word dit 'n unieke pastei.

Hoenderpasta, Wanneer jy pasta byvoeg, word die hoender 'n vullende gereg. Sit voor saam met gerasperde pecorino of parmesaankaas

Hoenderpasta

Wanneer jy pasta byvoeg, word die hoender 'n vullende gereg. Sit voor saam met gerasperde pecorino of parmesaankaas

Heelike glutenvrye disse vir elke dag | Delicious daily gluten free meals

Lamsribbetjies met koljander en bruin asyn sit voor met Radys-en-perskool-karringmelksous- slaai | SARIE

O gits! Ons vind nie die blad waarna jy soek nie.

As jy van die Noord-Kaap kom, ken jy dié manier van gaarmaak baie goed. Die ribbetjies word stadig oor die kole gebraai tot goudbruin en bros. Eenvoudige kos, maar lekker. genoeg vir 6 • 24 lamsribbetjies • 60 ml bruin …

Spinasie-en-ricotta-quiche in lepels

Spinasie-en-ricotta-quiche in lepels

SARIE

Aug-Sept_Banting-8

O gits! Ons vind nie die blad waarna jy soek nie.

As jy van die Noord-Kaap kom, ken jy dié manier van gaarmaak baie goed. Die ribbetjies word stadig oor die kole gebraai tot goudbruin en bros. Eenvoudige kos, maar lekker. genoeg vir 6 • 24 lamsribbetjies • 60 ml bruin …

Grondboontjiebotter-roomys, Yskoue roomys met ’n boontjiebotter-smakie wat wegsmelt onder ’n suikersoet sjokoladekombers.

Grondboontjiebotter-roomys