Pinterest

SARIE Dekorwenke | SARIE decor tips

10 Pins7.34k Followers
Wil jy jou huis opkikker? SARIE het fantastiese wenke vir jou! | Do you need some home improvement? SARIE has some great tips for you!
’n Kombuis het altyd te min pakplek. Benut jou muurspasie om so pakplek en uitstalruimte te skep. 1. Rakke met kleurkontras In hierdie klein kombuis is rakke op eenvoudige stutte geïnstalleer. Dit is op ooghoogte gedoen met die rak en onderste …

’n Kombuis het altyd te min pakplek. Benut jou muurspasie om so pakplek en uitstalruimte te skep. Rakke met kleurkontras In hierdie klein kombuis is rakke op eenvoudige stutte geïnstalleer. Dit is op ooghoogte gedoen met die rak en onderste …

Hou daardie te klein of verflenterde denims ek maak sulke koel dekor-items daarvan.

Hou daardie te klein of verflenterde denims ek maak sulke koel dekor-items…

Elke kind verdien ’n droomkamer. ‘n Kinderkamer moet die regte balans vind tussen prakties en fantasie hê.

Elke kind verdien ’n droomkamer. ‘n Kinderkamer moet die regte balans vind tussen prakties en fantasie hê.

Meeste van ons begin ons studente- of profesionele lewe in ‘n eenmanswoonstel. Met slim plasing van meubels kan jy die woonstel ruim en modern laat lyk.

Meeste van ons begin ons studente- of profesionele lewe in ‘n eenmanswoonstel. Met slim plasing van meubels kan jy die woonstel ruim en modern laat lyk.

FOTO: Rodger Februarie en  Willem Loubser

FOTO: Rodger Februarie en Willem Loubser

Terwyl jy nog jou nuwejaarsvoorneme het, spring aan die werk en maak met min moeite en geld jou plek mooi.

Terwyl jy nog jou nuwejaarsvoorneme het, spring aan die werk en maak met min moeite en geld jou plek mooi.

Mooier vir onder R200 | SARIE

Mooier vir onder R200 | SARIE

Skep ’n tuiskantoor | SARIE

Skep ’n tuiskantoor

Rek jou pakplek | SARIE

Rek jou pakplek | SARIE