Hoenderpastei, Voeg gebraaidespek by vir nog geur.

Ingredients for Easy Chicken Pot Pie Recipe Sheet Store-Bought Puff Pastry, Large Carrots, peeled and Large Onion, Stalks of Celery, ½ lb Boneless Skinless Ch

Gebakte botterskorsie-en-fetakaas, Met dié gereg het ek 'n heel botterskorsie met skil en al gebruik.

Gebakte botterskorsie-en-fetakaas, Met dié gereg het ek 'n heel botterskorsie…

Gevulde hoenderborsies, Hoenderborsies is soms geneig om droog te wees–met dié vulsel is dit sappiger.

Gevulde hoenderborsies, Hoenderborsies is soms geneig om droog te wees–met dié vulsel is dit sappiger.

Hoenderpasta, Wanneer jy pasta byvoeg, word die hoender 'n vullende gereg. Sit voor saam met gerasperde pecorino of parmesaankaas

When you add pasta, the chicken becomes a filling dish. Use 2 tins of tomatoes instead of one to get more sauce.

Botterskorsie-sop, Dié sop bly 'n gunsteling, maar die verskil is dat jy hier feta-kaas bo-oor krummel. Ek het klaargesnyde botterskorsie gebruik.

Botterskorsie-sop, Dié sop bly 'n gunsteling, maar die verskil is dat jy hier feta-kaas bo-oor krummel.

Gevulde sampioene, Ricotta-kaas is taamlik smaakloos, daarom moet die vulsel goed gegeur word.

Gevulde sampioene, Ricotta-kaas is taamlik smaakloos, daarom moet die vulsel goed gegeur word.

Feta-en-botterskorsie-pasta, Geroosterde botterskorsie en pasta...wat 'n heerlike kombinasie

Feta-en-botterskorsie-pasta, Geroosterde botterskorsie en pasta...wat 'n heerlike kombinasie

Beesvleis-roerbraai, Lekker vinnig, veral vir die middel van die week.

Beesvleis-roerbraai, Lekker vinnig, veral vir die middel van die week.

Steak-mozzarella-slaai, Caprese-slaai word tradisioneel van mozzarella-kaas, tamaties en vars basiliekruid gemaak. Ek het dit hier 'n bietjie aangepas deur die tamatie met soetrissie te vervang en steak by te voeg

Ek het dit hier 'n bietjie aangepas deur die tamatie met soetrissie te vervang en steak by te voeg

Spaghetti met sampioen-en-tamatie, Dis ’n heerlike, vinnige pastagereg. Die gebraaide broodkrummels is ’n lekker plaasvervanger vir kaas.

Spaghetti met sampioen-en-tamatie, Dis ’n heerlike, vinnige pastagereg. Die gebraaide broodkrummels is ’n lekker plaasvervanger vir kaas.

Feta-en-botterskorsie-pizza, Die feta-kaas op dié pizza is vir my veral lekker - jy hoef nie altyd mozzarellakaas te gebruik nie.

Nou kan jy jou eie pizza in die gerief van jou eie huis óf in die buitelug maak. Pizza Braai Oven is 'n slim, draagbare braai waarin jy jou pizzas binne 5 - 6 minute kan bak.

Spaanse hoender, Voeg 100g ontpitte swart olywe by vir geur.

A relaxed way of cooking - put the food in the oven and sit down to watch TV.

Gebakte sampioen-en-tamatie-bruschetta, Dis ’n baie lekker voorgereg of ligte middagete

Gebakte sampioen-en-tamatie-bruschetta, Dis ’n baie lekker voorgereg of ligte middagete

Pinterest
Search