Comfort food

Dishes that will warm the heart and comfort the soul.
172 Pins7.69k Followers
Gerookte snoektert

Dis ’n heerlike voorgereg wat jy by kamertemperatuur of warm kan voorsit.

Driekaas-pastaskulpe met spek-roomsous, Maak die gereg al die dag voor die tyd, bedek dit met kleefplastiek en hou dit in die yskas. Al wat oorbly om te doen, is om dit in die oond te plaas. Onthou net om die kleefplastiek af te haal.

Driekaas-pastaskulpe met spek-roomsous, Maak die gereg al die dag voor die tyd, bedek dit met kleefplastiek en hou dit in die yskas. Al wat oorbly om te doen, is om dit in die oond te plaas.

Tuisgemaakte roomys sonder ’n roomysmasjien? Ja, dis nou as jy semifreddo’s maak. Makliker en lekkerder kry jy nie Genoeg vir 1 LITER Vul ’n kastrol halfpad met water en bring tot kookpunt. Stel plaat op laagste hitte. Plaas 2 eiers …

Tuisgemaakte roomys sonder ’n roomysmasjien? Ja, dis nou as jy semifreddo’s maak. Makliker en lekkerder kry jy nie Genoeg vir 1 LITER Vul ’n kastrol halfpad met water en bring tot kookpunt.

Vegetariese burger

Aubergine and halloumi burger with soft egg and potato crisps

Vegetariese burger

Aubergine and halloumi burger with soft egg and potato crisps

Driekaas-pastaskulpe met spek-roomsous | SARIE

Driekaas-pastaskulpe met spek-roomsous | SARIE

Penne met chorizo, steurgarnale en sampioen, Dié Spaanse wors is propvol geur. Saam met die seekos proe dit byna soos ’n paella

Pasta is 'n gunsteling op my tafel gereeld. Hier is 5 wenners wat jy maar deel kan maak van jou resepteboek. Die geheim van goeie pasta is die sous!

Pinterest
Search