6h tuis - eet 6:30! | Get home at 6 - eat at 6:30!

Maklike respepte in 'n jap trap | Quick and easy delicious meals
76 Pins7.43k Followers
Oondgebakte stokvis met tamatie en room, Dit lyk soos restaurantkos, maar dis die minste moeite van ál die resepte!

Oondgebakte stokvis met tamatie en room, Dit lyk soos restaurantkos, maar dis die minste moeite van ál die resepte!

RESEP: Bruschetta met ertjie-en-fetakaas-smeer

Moenie sout byvoeg nie – die feta is sout genoeg. genoeg vir 6 6 snye ciabatta-brood olyfolie 250 ml oorskiet- of gevriesde ertjies 3 wiele fetakaas 15 ml olyfolie varsgemaalde swartpeper …

Kedgeree

Jou spyskaart vir die week: Als binne 30 minute

Dié klassieke Italiaanse gereg is geurig en vullend en heerlik vir vleislose aandetes. Die Engelse vertaling vir arrabbiata is “angry”. Die Italianers het dit glo só genoem oor die sterk brandrissie-geur. Pas die hoeveelheid rissies aan na smaak.

Dié klassieke Italiaanse gereg is geurig en vullend en heerlik vir vleislose aandetes. Die Engelse vertaling vir arrabbiata is “angry”. Pas die hoeveelheid rissies aan na smaak.

Eenpot-pasta (in minder as 15 minute!) | SARIE

Eenpot-pasta (in minder as 15 minute!

Aandete binne 15 minute met net een pot om te was!

Eenpot-pasta (in minder as 15 minute!

Oondgebakte stokvis met tamatie en room | SARIE

Oondgebakte stokvis met tamatie en room | SARIE

Murgpampoentjie-en-ricotta-pasta | SARIE

Murgpampoentjie-en-ricotta-pasta | SARIE

Artisjok-ansjovis-en-ricotta-spaghetti, Al probeer jy kan jy nie ’n mislukking maak van hierdie gereg nie.

Artisjok-ansjovis-en-ricotta-spaghetti, Al probeer jy kan jy nie ’n mislukking maak van hierdie gereg nie.

Pinterest
Search