sarah norman

sarah norman

0 followers
·
8 followers
sarah norman
More ideas from sarah
Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad 1, kwartaal 1-4. Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde. Huiswerkkaarte is ingesluit. Ideaal vir aanvangslesers, sukkelende lesers asook daardie vroe klaarmakers!

Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad kwartaal Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde.

Hierdie gratis tuisprogram gee aan die ouer van die Graad R kind die geleentheid om 'n paar eenvoudige oefeninge met hom of haar te doen terwyl hulle 'n storie lees.Dit is basiese geletterheids kennis soos dat 'n sin verskillende woorde het en dat sinne en worde kort of lank kan wees.Daar is ook 'n eenvoudige "rebus" storie waar die kind die prentjie moet "lees"Geniet dit!

Afrikaans Graad R Leesgereedmaking Tuisprogram GRATIS!

Hierdie pakket bestaan uit 20 drukker-vriendelike werkkaarte reg vir gebruik. KABV doelwitte is hierin vervat.Elke werkkaart bestaan uit 'n sin waarvan die klanke in die woorde voorgestel word deur prente. Die eerste klank van elke prentjie word dan neergeskryf en so word die woorde en uiteindelik 'n sin ontsyfer.

Browse over 70 educational resources created by SpraakBorrel in the official Teachers Pay Teachers store.

Faith Quotes, Bible Quotes, Scripture Verses, Qoutes, Afrikaans Quotes, Morning Prayers, Goeie More, Sweet Quotes, Morning Quotes, Quote, Religious Quotes, Biblical Verses, Dating, Quotations, Bible Verses, Quotes, Bible Scriptures, Biblical Quotes, True Words, Godly Quotes, Scripture Quotes, A Quotes

.

Essay on the book of psalms 91 There are 150 psalms in the Book of Psalms that were written over the span of 800 years. Most of the Psalms written were made to.