SA - Historiese Geboue

Our Heritage – Buildings and Architecture of Africa | Ons Erfenis – Geboue en Argitektuur van Afrika.
68 Pins2.4k Followers
There is a coastal walk from Muizenberg to Kalk Bay that includes the historical mile. This part of the walk features some wonderful historical buildings including the SA Police Museum, Natale Labia, Het Posthuys, which dates back to 1742 and is one of the oldest buildings in South Africa built by the Dutch East India Company as a toll house, and Rhodes Cottage. This is where Cecil John Rhodes spent his last days. This old building is next to where the SA Police Museum was. by Elizabeth…

Die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad is die oudste gebou uit die blanke vestigingstyd in Suid-Afrika. Gebou tussen 1666 en 1679 deur die VOC (Vereenigde Oost-Indische Compagnie)

Die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad is die oudste gebou uit die blanke vestigingstyd in Suid-Afrika.

Dick King on the Esplanade. He rode on horseback from Durban to Grahamstown in the  Cape Province to get support when the Old Fort was under siege.

Die Nasionale Vrouemonument, Bloemfontein

DIE Nasionale Vrouemonument, wat op 16 Desember 1913 onthul is, gedenk die tragedie van sowat 26 000 Afrikanervroue en -kinders wat enkele jare tevore in die Anglo-Boereoorlog van gesterf het.

OUDTSHOORN NUUS - Die CP Nel Museum in Baron van Reedestraat is een van Oudtshoorn se mees prominente geboue.

Safari Ostrich Farm is a working ostrich farm in Oudtshoorn which offers ostrich farm tours, restaurant & shopping in the Garden Route, South Africa.

Die Voortrekkermonument, Pretoria

Die Voortrekkermonument, Pretoria

Die hoeksteen van die Ou Raadsaal is op 6 Mei 1889 deur president Kruger gelê

RSA Pretoria 2 - Arquitetura eclética – Wikipédia, a enciclopédia livre

Afrikaans het ontstaan uit die mengelmoes rasse, tale en nasies wat aan die puntjie van Afrika in ’n kultuurpot saamgegooi is. Afrikaans se verhaal begin in 1652 met die aankoms van die Hollanders aan die Kaap.  Benewens daardie Hollandse invloed was daar twee ander belangrike groepe wat ’n bydrae gelewer het: die slawe en die Khoi. Afrikaans se wortels lê dus beide binne en buite Suid-Afrika.

Ligging waar die Slag van Colenso plaasgevind het.Die dorpie is by 'n drif gestig in 1855; mettertyd het winkels en 'n hotel gevolg. Dit is genoem na die eerste Anglikaanse biskop van Natal, John William Colenso. Die Bulwerbrug, genoem na sir Henry Bulwer, goewerneur van Kolonie van Natal, is in 1879 oor die rivier gebou. Die huidige museum was oorspronglik die tolhuis vir die brug. Albei die brug en die tolhuis is in 1978 as nationale erfenismonumente verklaar.

Melrose-huis net oorkant Burgerspark

I was there so many times-as a child & adult.The Anglo-Boer War Peace Conference happened here.

Pinterest
Search