SA - GESKIEDKUNDIGE GEBOUE EN PLEKKE

Bloemfontein is die hoofstad van die Suid-Afrikaanse provinsie Vrystaat
11 Pins2.38k Followers
Groote Schuur - Agterkant van die Groote Schuur boerehuis, c1905.- Die landgoed Groote Schuur, wat sy naam aan die Hoërskool Groote Schuur, die Laerskool Groote Schuur en Groote Schuur-hospitaal verleen het, was oorspronklik in 1657 'n bergplek van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie. Dit het later 'n boerehuis in private besit geword.

Groote Schuur, Rhodes house while he was prime minister and until his untimely death.

Velddrif - Geskiedkundige opstal op die plaas Langrietvlei naby Velddrif.

Velddrif - Geskiedkundige opstal op die plaas Langrietvlei naby Velddrif.

Velddrif - Bokkomlaan, een van Velddrif se gewilde toeristebestemmings.

Velddrif - Bokkomlaan, een van Velddrif se gewilde toeristebestemmings.

Parlement Parlement van die Oranje-Vrystaatvan die Oranje-Vrystaat

Parlement Parlement van die Oranje-Vrystaatvan die Oranje-Vrystaat

Iziko Museum – Slave Lodge

Corner Adderley and Wale streets Cape Town.

We also passed the honey-hued Cape Town City Hall,

Lion's Head or Table Mountain?

Day Three in Cape Town: Lion’s Head and Table Mountain

Die Voortrekkermonument is geleë net suid van Pretoria in Suid-Afrika. Hierdie massiewe graniet struktuur is prominent geleë op 'n heuwel en opgewek is ter herdenking van die Voortrekkers wat die Kaapkolonie tussen 1835 en 1854 verlaat

Groentemarkplein huisves 'n gewilde vlooimark Groentemarkplein in die hartjie van Kaapstad se middestad is 'n openbare ruimte wat in die ou dae die Kaap se oorspronklike varsproduktemark was en selfs voorheen as slawemark gebruik is..

Groentemarkplein huisves 'n gewilde vlooimark Groentemarkplein in die hartjie van Kaapstad se middestad is 'n openbare ruimte wat in die ou dae die Kaap se oorspronklike varsproduktemark was en selfs voorheen as slawemark gebruik is.

Die Ou Dorpshuis aan Groentemarkplein in die Kaapse middestad huisves die Michaelis-versameling. Die gebou is in 1761 opgerig. Dit was oorspronklik die Burgerwaghuis, daarna die burgesentrum en nog later Kaapstad se raadshuis. Die huidige stadsaal het dit in 1905 vervang en dit word nou bewaar as 'n nasionale gedenkwaardigheid wat die Michaelis-versameling van ou Nederlandse en Vlaamse skilderye huisves.

Pictures of the St. Aidan's College Chapel built in 1926. This was a Catholic Jesuit College which was in operation from 1876 to 1973 in Grahamstown, E Cape, South Africa.

Pictures of the St. Aidan's College Chapel built in This was a Catholic Jesuit College which was in operation from 1876 to 1973 in Grahamstown, E Cape, South Africa.

Pinterest
Search