Pinterest
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

'n Ma hou haar kinders se hand net vas vir 'n rukkie, maar hulle harte vir ewig

Holiday exercises - repeat morning, afternoon and evening!

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Die beste dinge in die lewe is gratis

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

'n Ouma is iemand wat liewers na haar kleinkinders sal kyk as na die televisie

God se genade

2 KORINTHIËRS En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon.