More ideas from Sanet
Oond 180 gr C.     In mengbak; 2 k koekmeel, 4 t bakpoeier, 1/4 t sout, 1/2 t mosterdpoeier, 45 ml sonneblom-olie, 2 eiers, 1 k melk en 1 k gerasperde kaas.  Meng deur, moenie te veel roer.  Skep in gesmeerde muffinpan. Bak vir 25 minute tot goudbruin en gaar.   Bedien warm of koud.

1 tert Bestanddele KORS 460 ml (4 e) botter 30 ml (2 e) strooisuiker 1 eier, geklits 75 ml (5 e) mielieblom 187 ml (¾ k) koekmeel 2,5 ml (½ t) bakpoeier knypie sout VULSEL 397 g (1 blik) kondensmelk 30 ml (2 e) mielieblom 45 ml (3 e) suurlemoensap 3 eiergele, geklits knypie sout MERINGUE 3 eierwitte 90 ml (6 e) strooisuiker Metode 1. Kors: Room botter en suiker tot romerig en liggeel. 2. Klits eier by. 3. Sif mielieblom, meel, bakpoeier en sout saam. Roer by bottermengsel tot deeg vorm. 4…

Blitsvinning in die mikrogolfoond. 6 tot 8 porsies. 1 blikkie tuna gedreineer, 1 middelslagui gerasper, 50 ml blatjang, 50 ml mayonnaise, 2 eiers geklits, 100 ml volroommelk, 1 groot pak (125 g) kaas-en-uie-tjips fyngedruk, 3/4 kop cheddarkaas gerasper. 1. Meng alle bestandele in mengbak 2. Spuit mikrogolfvaste tertbord van 20 cm met kossproei 3. Giet …