When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Resepte

Collection by Sandra Wilkens

12 
Pins
Sandra Wilkens
My grandmother betty’s crunchie recipe: its a legend crunchie recipe Just made these and they were absolutely delicious and dead easy - added some nuts, cranberries and seed to one end of the tray and they were super yummy! Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Crunchie Recipes, Cadbury Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Bisquick Recipes, Oven Recipes, Eid Recipes

my grandmother betty’s crunchie recipe; it’s a legend | Drizzle and Dip

·
1 review
·
35 minutes
·

This recipe for traditional South African crunchies is the best recipe you will ever find for them.

Nothing beats milk tart and this recipe puts a spin on the South African favourite. Try these milk tart cookie cups for the ultimate treat. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Oven Recipes, Curry Recipes, Picnic Recipes, Picnic Ideas

MILK TART COOKIE CUPS

Nothing beats milk tart and this recipe puts a spin on the South African favourite. Try these milk tart cookie cups for the ultimate treat.

 suiker water botter gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en w… Fudge Recipes, Candy Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Eggless Recipes, Yummy Recipes, Modern Kitchens

Kondensmelk fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die beste , flopvrye resep ooit, sal nooit weer ander een probeer nie… Sukses Fudge !! 400g suiker 45ml water 55ml botter 30ml gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en w…

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn South African Dishes, South African Recipes, Ma Baker, Kos, Great Recipes, Favorite Recipes, Homemade Sandwich, Sandwich Fillings, Sandwich Recipes

TOEBROODJIESMEER

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn 750 ml mayonnaise 12,5 ml suiker sout en peper na smaak Skraap of skil die geelwortels (ek rasper dit sommer in). Verwyder die soetrissies se pitte en skil die uie af. Kap al die groente baie fyn en plaas dit in 'n vlekvrye staalbak. Giet die asyn oor die groente en laat dit oornag staan. Dreineer die groente goed en druk dit droog. Voeg die mayonnaise, suiker en sout en peper na…

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! Pastry Recipes, Meat Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Tripe Recipes, Quiche Recipes, Desserts, Yummy Recipes, Kos

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b. Tart Recipes, Pudding Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Baking Tips, Custard Recipes, Cuban Recipes, Microwave Recipes

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.