Malted Chocolate Frosting

Julia Frey |{Vikalinka}
IDEAL-MELK SJOKOLADE KOEK KOEK: 375 ml Meel 250 ml Melk 250 ml Suiker 2 ml Sout 10 ml Bakpoeier 125 ml Olie 60 ml Kakao 125 ml Kookwater 4 Eiergele 4 Eierwitte SOUS: ¾ Blik Ideal Melk 125 ml Suiker VERSIERING: 2 Plakke Heelneut sjokolade ¼ Blikkie Ideal Melk KOEK: Klits eierwitte tot styf. Meng droë bestanddele. Maak gaatjie in droë bestanddele. Voeg eerste olie, dan kakao gemeng met water, melk en eiergele by. Klits goed. Voeg bakpoeier by eierwitte en klits weer. Vou eierwitte in by mengsel
We think you’ll love these