marinades

Collection by Sandra Louw

10 
Pins
Great South African Recipes - Sosaties (pictured) Read More by dibblesanddabs Braai Recipes, Lamb Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Sausage Recipes, Curry Recipes, Coffee Recipes

HEERLIKE SAPPIGE SOSATIES

HEERLIKE SAPPIGE SOSATIES Hierdie resep is die top geheim van een van die beste slaghuise in die Oos-Vrystaat. Hierdie sous kan jy vries as jy klaar die sosaties gemaak het en dit is heeeeerlik as jy dit net weer opkook en gebruik oor krummelpap. Die resep kan jy maklik halfveer of selfs ver”kwart”. Mens mismaak nie ‘n sosatie met allerhande vrugte en groente nie, vleis en vet, dit is die regte ou manier. Oos-Vrystaat Sosaties 11kg vleis blokkies (skaap, bees vark, wild of hoender) 4 kg ...

  Jello Recipes, Onion Recipes, Chutney Recipes, Jam Recipes, Cooking Recipes, Oven Roasted Butternut Squash, Home Canning Recipes, Homemade Caramel Sauce, Sweet Chilli Sauce

KERRIE UIE MET N TWIST

KERRIE UIE SOET EN STERK http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/05/kerrie-uie-soet-en-sterk.html **Eie verwerking Helena* 2 kg Gesnyde uie in kwarte 1t sout 3-4k water [om in te kook] SOUS 2k Asyn 3 k Suiker 3k Water [As jy meer sousie wil he nog 1 Water] 3 t Kerrie Poeier[ Hot Rajah] 1t Borrie 1 Pakkie Tamatie Paste 1 k Tamatiesous ½ k Sweet Chillie sous 2 e Appelkooskonfyt Knippie sout en bietjie Peper 2-3 e Mielieblom [Maziena] [+ 2t Bisto soos Beulagh Lombard se dit…

Ek was gisteraand by ‘n ete by Durbanville Hills waar ons 35 internasionale gaste – almal liefhebbers van kos en wyn – ‘n smaakkykie moes gee in die koskultuur van die Kaap. Een van die geregte was. Braai Recipes, Kebab Recipes, Lamb Recipes, Wine Recipes, Cooking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, Asian Recipes

Sosaties vir braaidag is erfenis op ’n stokkie

Ryg ‘n stukkie van ons kos-erfporsie op ‘n stokkie vir Erfenisdag. Maar jy sal nou al moet begin, want die erfhappies moet ‘n paar dae in die kerriesous lê wat die onderskei van ander i…

KERRIE MARINADE VIR SOSATIES BENODIG: 8 Uie sny in ringe 2 eetlepels Kerriepoeier 1 e Borrie 4 eetlepels Suiker 2 eetlepels Maziena 2 koppies Asyn 2 koppies Water 1 koppie Blatjang 1 koppie Appelkooskonfyt MAAK SO: Braai die uie, voeg Kerrie, Borrie, Suiker en asyn by, Meng die Maziena en water. Voeg by mengsel en verhit, sodra begin borrel voeg Blatjang en Appelkoos jam by. Kook deur en sit af. Gooi oor jou vleis en roer elke dag om. Braai Recipes, Lamb Recipes, Curry Recipes, Sauce Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Chicken Marinades, South African Dishes

SOSATIES EN WORS MAAK

2kg Beesvleis 1kg Varkvleis 20g (50ml) Koljander 2ml Fyn Naeltjies 2ml gerasperde Neutmuskaat 30g (25ml) fyn sout 5ml Varsgemaalde Swartpeper 500g Spek 100ml Asyn sowat 90g Derms Berei eers die...

Vark-en-Perskesosaties Pork Dishes, Side Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Braai Recipes, Grubs, Dessert Recipes, Desserts, Tandoori Chicken

Vark-en-perskesosaties

Jy hoef nie luukse filet te gebruik nie, ’n varkboudtjop kan in repies gesny word vir hierdie maklike roerbraaigereg.

Kerrie-Sosaties ~ die beste sosaties wat jy ooit sal eet kg lamsboud & of steak & of hoenderborsies – met velletjie – in blokkies gesny (so 3 by 3 cm groot) varkspek – dun skyfies mm), in di… Braai Recipes, Beef Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Recipies, South African Dishes, South African Recipes, Kos, A Food

Kerrie-Sosaties

Kerrie-Sosaties ~ die beste sosaties wat jy ooit sal eet 1,5 kg lamsboud / of steak / of hoenderborsies – met velletjie – in blokkies gesny (so 3 by 3 cm groot) varkspek – dun skyfies (1 mm), in di…

Ek was gisteraand by ‘n ete by Durbanville Hills waar ons 35 internasionale gaste – almal liefhebbers van kos en wyn – ‘n smaakkykie moes gee in die koskultuur van die Kaap. Een van die geregte was. Braai Recipes, Kebab Recipes, Lamb Recipes, Wine Recipes, Cooking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, Asian Recipes

Sosaties vir braaidag is erfenis op ’n stokkie

Ryg ‘n stukkie van ons kos-erfporsie op ‘n stokkie vir Erfenisdag. Maar jy sal nou al moet begin, want die erfhappies moet ‘n paar dae in die kerriesous lê wat die onderskei van ander i…

  Braai Recipes, Ratatouille, Bbq, Kebabs, Stuffed Peppers, Vegetables, Ethnic Recipes, Party Ideas, Food

VARK SOSATIES

Helena Kruger SOSATIE MARINADE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/vark-sosaties.html *eie resep Helena Kruger* 1 k Bruin Asyn 15ml Kerriepoeier [of Indiese Kerrie] 2.5ml Borrie 3 groot uie, in groot skywe gesny Rooi en Groen Soetrissies 3 e Blatjang 2 Loulierblare 3 e Suiker 3 e Appelkooskonfyt 3 e Sweet-Chillie sous 1/2 t Tiemie Sout en Swartpeper Metode: Kook alles goed saam...behalwe uie en soetrissies Laat dit afkoel. Marineer blokkies vleis en uie en soetrissies…