When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

South Africa

Collection by Sandra Geyser • Last updated 2 hours ago

531 
Pins
 • 
9 
Followers
Liver and Onions Ingredients 3 tbsps butter ? Tasty tip Country Fresh Taste 1 diced onion 2 tsps white sugar 1 lb calves' liver (livers) cup all-purpose flour 1 tbsp butter salt pepper Liver And Bacon, Liver And Onions, Beef Liver, Onion Recipes, Beef Recipes, Cooking Recipes, Cooking Ham, Grilling Recipes, Soup Recipes

Absolute Best Liver and Onions

·
678 reviews
·
45 minutes
·

This recipe will turn liver haters into converts. Very simple! The three things that will set your liver above all others are: 1) soak in milk, 2)turn liver as little as possible and 3) don't overcook!

In snerpende koue weer is 'n vullende sop mos trooskos. Light Recipes, Wine Recipes, Soup Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Savoury Recipes, Eggless Recipes, Healthy Recipes, What's Cooking

SOP

AARTAPPEL - KAAS - SPEK SOP 6 groot aartappels of 8 meduim aartappels geskil en opgesny 1 pakkie wituie soppoeier 250 ml vars room 500 ml gerasperde cheddar kaas 1 E gekapte vars pietersielie of...

Nog ‘n skeppie Tunatert – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Recipes, Ethnic Recipes, Africa Recipes, Jam Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Tuna Dishes, Dinner Tonight, Food Inspiration

Nog ‘n skeppie Tunatert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Geblikte tuna; ‘n staatmaker in die koskas . 4 blikkies tuna chunks – gedreineer 5 groot eiers – geklits 1 groot pak kaas &uie skyfies – gekrummel 1 blikkie sampioensop 1 ui baie fyn gekap vars gemaalde swart peper na smaak 1 kop gerasperde cheddar kaas 1 kop gerasperde mozzarella kaas . Voorverhit oond 180 C In ‘n groot mengbak meng al jou bestandele mooi saam behalwe die kaas Smeer oondvaste bak met botter Giet mengsel in, sprinkel kaas oor en bak vir 40 min tot goudbruin Haal uit die…

Lamsniertjies en sampioene in roomsous (lamb kidneys and mushrooms in cream sauce) Wine Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, South African Recipes, Specialty Foods, Sweet Tarts, Food And Drink, Steak, Yummy Food

Heerlike Suid-Afrikaanse Resepte

To Afrikaans-readers: ‘n Vriendelike versoek: Indien jy ‘n resep aanvra – en CELIA dit vir jou in die kommentaar-boksie los, kan jy asb. so ‘dankbaar’ en vriendelik we…

  South African Recipes, Ethnic Recipes, Chana Masala, Fried Rice, Kos, Recipies, Stuffed Mushrooms, Deserts, Curry

Resep: Eenkastrol-wonderwerk | Maroela Media

ʼn Heerlike eenpotgereg met hoender, sampioene en rys.

Episode 3 van Boerekos met & Twist, Seisoen saam met sanger Arno Jordaan was een groot fees gewees. Hy het self hierdie wonderlik ete aanmekaar geslaan onder my wakende oog. Binne 30 minute was daar gesonde kos op die tafel. Die program se doel is om Episode 3, Diy Food, Om, Recipies, Table Settings, Meet, Arno, Dishes, Table Decorations

Hoender Schnitzel met Bêre mengsel kaas sous en gevulde sampioene - Annelien Pienaar

Episode 3 van Boerekos met ‘n Twist, Seisoen 1, saam met sanger Arno Jordaan was een groot fees gewees. Hy het self hierdie wonderlik ete aanmekaar geslaan onder my wakende oog. Binne 30 minute was […]

Of jou huismense ’n soettand het of eerder iets souts verkies, met hierdie versameling tertresepte uit ons toetskombuis is jy reg vir. Tart Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Snacks, Quiche Tart Recipe, Asparagus Tart, Savory Tart, Light Recipes, Cornbread

Aspersietert

Of jou huismense ’n soettand het of eerder iets souts verkies, met hierdie versameling tertresepte uit ons toetskombuis is jy reg vir enige bestelling.

Every chocolate fanatic would said 'OMG!" if try these ‘Triple Threat’ Ganache-Filled Chocolate Cupcakes. These are buttermilk, dark chocolate cupcakes filled Chocolate Ganache Cake, Best Chocolate Cake, Homemade Chocolate, Chocolate Desserts, Ganache Frosting, Ganache Recipe, Chocolate Coffee, Raspberry Chocolate, Pastries

Glans ganache versiersel - Annelien Pienaar

Kom ons praat eers oor die kwaliteit en soort sjokolade wat gebruik word vir die maak van Ganache. My voorbeeld vir hierdie les is Lindt se sjokolade reeks want almal kan dit geredelik op die winkel rakke bekom. Jy kan later self soek vir goedkoper alternatiewe, maar

  South African Recipes, Apple Pie, Desserts, Food, Potatoes, Tailgate Desserts, Deserts, Essen, Potato

Klassieke aartappelgebak

Ons Suid-Afrikaners is lief vir ’n aartappelgebak, maar ongelukkig gaan dit meestal met pakkies poeiers en geurmiddels gepaard.

  Meatballs And Gravy, Sausage, Kos, Tarts, South Africa, Recipes, Cake, Kitchens, Hamburger Patties

Kerrie Frikkadel met Piesang – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele vir frikkadelle: 1 groot ui, fyngekap 30 ml olie 1 groot geelwortel, geskil en grof gerasper 1 kg maalvleis 3 el blatjang mespunt naeltjies 1 el worcestersous 5 ml kerriepoeier 1 tl sout varsgemaalde peper vir die kerriesous: 3 el botter 3 el kookolie 2 uie baie dun ringe gesny 4 knoffeltoontjies, gekneus en fyngedruk 2 el sterk kerriepoeier 5 ml borrie halwe tl fyn gemmer 1 el asyn 3 el blatjang 3 el appelkooskonfyt 2 tl bruinsuiker 2 kop kookwater 4 ryp piesangs, in skyfies…

Gebruik jou drukkoker om hierdie gereg te maak. Stuffed Shells, Stuffed Mushrooms, Our Daily Bread, Beef Steak, Chana Masala, Kos, South Africa, Meet, Treats

Resep: Beesstert met knopiesampioene | Maroela Media

Gebruik jou drukkoker om hierdie gereg te maak.

  Tuna, Vegetable Pizza, Breakfast, Recipes, Food, Red Peppers, Morning Coffee, Recipies, Essen

Korslose tunatert

Die 17de uitgawe van ons kostydskrif, Landbou Boerekos, verskyn vandeesweek. Hierdie uitgawe is ’n uitkoms vir almal wat bekostigbare resepte soek, maar steeds heerlik wil eet.