When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

BRUIN BESKUIT

Collection by Sandra

13 
Pins
Hierdie resep vir beskuit is net reg vir wanneer daar nie tyd vir ontbyt is nie of laatmiddag as die hongerpyne knaag. Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Paleo Recipes, Scones, Kos, Rusk Recipe, Healthy Treats, Healthy Food

Ontbytbeskuit

Hierdie resep vir beskuit is net reg vir wanneer daar nie tyd vir ontbyt is

Beskuit en boeretroos is net die ding vir die vroeë oggend. Healthy Breakfast Snacks, Quick Snacks, Breakfast Dishes, Healthy Eating, Cake Rusk Recipe, Brownies, Kos, Yummy Cookies, Sweet Recipes

Resep vir ontbytbeskuit

Beskuit en boeretroos is net die ding vir die vroeë oggend. Probeer hierdie resep •

My skoonma Alet se resep wat ek al so bietjie verander het oor die jare. Altyd heerlik! 1 kg Nutty Wheat 8 teelepels bakpoeier 1 eetlepel sout 2 koppies muesli 1 koppie klapper 2 koppies semels 1 koppie sonneblom, pampoen, lyn en sesame saad saam gemeng by. 2 koppies bruinsuiker 500 gr botter 2 koppies … Rusk Recipe, South African Recipes, Muesli, Baking Ingredients, Healthy Recipes, Healthy Food, Scones, Biscotti, Kos

MA ALET SE BRUINBESKUIT - Food Lovers Recipes

MA ALET SE BRUINBESKUIT My skoonma Alet se resep wat ek al so bietjie verander het oor die jare. Altyd heerlik! 1 kg Nutty Wheat 8 teelepels bakpoeier 1 eetlepel sout 2 koppies muesli 1 koppie klapper 2 koppies semels 1 koppie sonneblom, pampoen, lyn en sesame saad saam gemeng 2 koppies bruinsuiker 500 g […]

I just love rusks! Most of you probably won't know what a rusk is. The Wikipedia definition for a rusk is a hard, dry, biscuit or a twice b. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Rusk Recipe, No Bake Desserts, No Bake Cake, Love Food, Cooking Recipes, Treats

Health Rusks

I just love rusks! Most of you probably won't know what a rusk is. The Wikipedia definition for a rusk is a hard, dry, biscuit or a twice baked bread. I would say it is very similar to a biscotti, but not as sweet! We eat our rusks after we have dipped it in a cup of hot tea or coffee! Rusks can be eaten for breakfast as a late morning or afternoon snack, or even when traveling when you stop for a coffee or tea break. There are quite a selection of rusk recipes out there but this one is my…

 Bestanddele 1 kg bruismeel 5 koppies semel / All-bran 400 ml suiker 2 tl bakpoeier – mooi gelyk teen rand 1 tl sout margarien Stork Bake 3 jum. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Bread Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Rusk Recipe, Recipe Box, Kos

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit Kannie ophou eet nie! Bestanddele 1 kg bruismeel 5 koppies semel / All-bran 400 ml suiker 2 tl bakpoeier – mooi gelyk teen rand 1 tl sout 500g margarien Stork Bake 3 jumbo eiers 500 ml karringmelk 125 ml kookolie Hoe maak mens Meng al die droe bestanddele Smelt margarien Meng in droe bestanddele Klits eiers Gooi karringmelk daarin Gooi olie dan daarin Meng (Droe+Margarien) + (Nat) Spuit / smeer oondpan Bak in 180 grade oond vir +- 20 minute Laat droog in…

Bestanddele 1,5kg Nutty Wheat 500g semels 500g koekmeelblom 1kg bruinsuiker 30ml kremetart 30ml bakpoeier 15ml sout 1kg margarien 30ml koeksoda 1,5 liter karringmelk 2 eiers 250g rosyne Metode Voor… Math, Math Resources, Mathematics

Bruin Beskuit

Bestanddele 1,5kg Nutty Wheat 500g semels 500g koekmeelblom 1kg bruinsuiker 30ml kremetart 30ml bakpoeier 15ml sout 1kg margarien 30ml koeksoda 1,5 liter karringmelk 2 eiers 250g rosyne Metode Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer[...]