40 jaar wenner fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie
40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. keer op keer ! 1kg suiker. 115 g (125 ml) botter. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Knippie sout. 1 blik kondensmelk. 5 ml vanieljegeursel…
Resep: Konfytblokkies | Maroela Media
Heerlike konfytblokkies vir teetyd.
My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie
1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…
Pampoen muffins met kaneelsuiker
Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o...
Dadelblokkies
36 blokkies Bestanddele 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels,
EENVOUDIGE SAGO POEDING (MIKROGOLF)
2 kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 min…
Miljoenêrs Sjokolade Koek
Miljoenêrs Sjokolade Koek Bestanddele: 4 eiers 250 ml suiker ... 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 65 ml kakao Knippie sout
Halfmaan Konfyt Hand Tertjies
In en om die huis: Halfmaan Konfyt Hand Tertjies
Resep: Konfytblokkies | Maroela Media
Heerlike konfytblokkies vir teetyd.
Geurige Kaastertjies - Annelien Pienaar
Hierdie is weereens een van daardie uiters praktiese reseppies. Jy kan deur net ‘n koppie spek, ham, gaar hoender, vis, groentes by te sit, die hele resep weer verder omskep in iets uniek. Die korsie […]
Lui-huisvrou klapperys
Lui-huisvrou klapperys Neem ‘n mengbak, en gooi 500g versiersuiker, 400g klapper, 5ml vanilla geursel en ‘n blik kondensmelk daar in. Meng goed deur met ‘n houtlepel, die mengsels sal lekker styf wees. Verdeel in twee, druk die een gedeelte in ‘n gesmeerde houer (‘n glas oondbak werk altyd lekker) en voeg ‘n paar klein druppels voedselkleursel by die ander mengsel. Meng deur, en druk die gekleurde gedeelte bo-op die wit vas, sny in blokke, en bedien