18. SOUTH AFRICAN
Collection by Samantha van der Grijp • Last updated 2 weeks ago
Melkkos
Broodrolletjies
My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie
1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…
A Decadently Fruit-Filled Cremora Tart
Revisit this always popular retro South African dessert. Our version is fruity and covered in chocolate.
Go | News24
Milk-tart Jaffles
Nostalgiese Melktert | Elmarie Berry Good Food
Gebakte karringmelkpoeding
Ek het dié poeding baie jare by ’n vriendin geëet en dis só lekker dat ek nie kon glo dit word met karringmelk gemaak nie
EENVOUDIGE KARRINGMELK BESKUIT
EENVOUDIGE KARRINGMELK BESKUIT
Karringmelkbeskuit – die basiese resep
Sarie
Franse melktert
Franse melktert (Gâteau Basque) deur SARIE.com-span Die amandelkors is ook baie lekker vir ander soetgebak. genoeg vir 1 Kors 280 g (500 ml) koekmeel 30 g (80 ml) fyn amandels 7,5 ml bakpoeier 2 ml sout 200 g (250 ml) suiker 165 g (180 ml) botter 3 eiergele 45 ml water 5 ml vanieljegeursel Vulsel 130 g (160 ml) suiker 20 g (45 ml) mielieblom 5 ml vanieljegeursel 6 eiergele 380 ml melk 250 ml dubbeldik room Kors Verhit oond tot 200 °C. Plaas meel, amandels, bakpoeier, sout, suiker en botter…
Die lekkerste karringmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie
KOM ONS BAK – die lekkerste karringmelkbeskuit ooit !! 1 kg bruismeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout 5–10 ml anyssaad (opsioneel) 200 g (250 ml) suiker (of tot 300 g vir diegene wat beskuit nogal s…
Pampoenpoffertjies met karamelstroop
Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!