Afr resepte

Collection by Sampie Potgieter

17 
Pins
Caribbean Short Ribs _ Sweet and spicy oven slow cooked short ribs. Serve with rice or plantains and garnish with finely chopped red peppers and jalapeño. Jamaican Recipes, Rib Recipes, Cooking Recipes, Cooking Fish, I Love Food, Good Food, Yummy Food, Tasty, Carribean Food
Cooking RecipesCooking FishI Love FoodGood FoodTasty

Contact Support

Caribbean Short Ribs _ Sweet and spicy oven slow cooked short ribs. Serve with rice or plantains and garnish with finely chopped red peppers and jalapeño.

40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…., 40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Fudge Recipes, Candy Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Pudding Recipes, Tuna Recipes, Baking Ideas, Yummy Recipes

40 jaar wenner fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. keer op keer ! 1kg suiker. 115 g (125 ml) botter. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Knippie sout. 1 blik kondensmelk. 5 ml vanieljegeursel…

Triple Pig and Fig Braai Toasties Broodjies South African Braai, South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Oven Recipes, Restaurant Bar, Kos, Sandwiches
South African BraaiCooking Recipes

Triple pig & fig braai broodjies - Yuppiechef Magazine

They are a South African classic, and for good reason. The beauty about the broodjie is that you can go as simple or as crazy as you like with fig and pig.

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG Baking Tips, Bread Baking, Baking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kombucha, Kos, Milk Bread Recipe, Sourdough Recipes
Baking TipsBread BakingBaking Recipes

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG - Food Lovers Recipes

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG Foto: Leilanie Claassens Koop ‘n blokkie vars suurdeeg of gebruik een pakkie kits suurdeeg1 medium aartappel, geskil en gerasper1 eetlepel sout2 eetlepels suiker1 liter louwater Meng alles en sit op ‘n warm plek. Soos bv. in lou-oond met deur effens oop. Wanneer dit gerys het, daar sal borreltjies in bottel wees en skuim […]

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG Baking Tips, Bread Baking, Baking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kombucha, Kos, Milk Bread Recipe, Sourdough Recipes
Baking TipsBread BakingBaking Recipes

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG - Food Lovers Recipes

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG Foto: Leilanie Claassens Koop ‘n blokkie vars suurdeeg of gebruik een pakkie kits suurdeeg1 medium aartappel, geskil en gerasper1 eetlepel sout2 eetlepels suiker1 liter louwater Meng alles en sit op ‘n warm plek. Soos bv. in lou-oond met deur effens oop. Wanneer dit gerys het, daar sal borreltjies in bottel wees en skuim […]

– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes, Recipies

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Genoeg vir mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 15 minute Verkoeltyd: 1 uur 500 g. Fish Dishes, Seafood Dishes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Tuna Dishes, Curry Recipes, Cooking Time, South African Dishes, South African Recipes

Viskoekies

Waarskuwing - hierdie gaan beslis een van daardie gesogte "kan ons dit asseblief weer kry"-resepte word

South Africans love their tradional food and love to try out new recipes as well. As a tribute to their beautiful sunny climate a lot of their entertaining is done outdoors. The traditional “Braai… read more at Kobo. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Grandma's Recipes, Recipies, Exotic Food, Sausage Recipes
Africa RecipesCooking RecipesGrandma's RecipesRecipiesExotic Food

Traditional South African Recipes: Grandma's Recipes ebook by Mabel Van Niekerk - Rakuten Kobo

Read "Traditional South African Recipes: Grandma's Recipes" by Mabel Van Niekerk available from Rakuten Kobo. South Africans love their tradional food and love to try out new recipes as well. As a tribute to their beautiful sunny ...

kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 minute oop by krag (roer gereeld) en daarna 5 min & Sago Pudding Recipe, Malva Pudding, Pudding Recipes, South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Microwave Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes
Sago Pudding RecipePudding RecipesSouth African DessertsBaking Recipes

EENVOUDIGE SAGO POEDING (MIKROGOLF)

2 kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 min…

MISHOPIES 2 k suiker 1 k botter (in blokkies gesny) ½ k melk of water ½ k kakao 2 k hawermout (rou) 2 k klapper 2 t vanilla Meng suiker, botter, melk en kakao en roer oor stadige hitte totdat die s. Baking Recipes, Cookie Recipes, Kos, Oatmeal No Bake Cookies, Baking Cookies, Delicious Desserts, Yummy Food, Tasty, Recipes

Mishopies (ongebakte hawermout sjokolade koekies)

MISHOPIES 2 k suiker 1 k botter (in blokkies gesny) ½ k melk of water ½ k kakao 2 k hawermout (rou) 2 k klapper 2 t vanilla Meng suiker, botter, melk en kakao en roer oor stadige hitte totdat die s…

Rainbow Gospel Radio | Kerrievis Braai Recipes, Fish Recipes, Meat Recipes, Seafood Recipes, Salad Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Seafood Dinner, Fish And Seafood
Meat RecipesSeafood RecipesCooking RecipesRecipiesSeafood Dinner

Christian radio station | Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio | Kerrievis

Recipes - South African Bobotie - Alissa Crawford - Recipes - South African Bobotie Recipes By Vance: Recipes - South African Bobotie - South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Africa Recipes, Braai Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Curry Recipes, Entrees
Ethnic RecipesAfrica RecipesMeat RecipesCooking RecipesCurry RecipesEntrees

Recipes - South African Bobotie

Food recipes from all over the world. Braai Recipes, Meat Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Cooking Ideas, Chorizo, Kos, Homemade Sausage Recipes

STEFAANS SE BOEREWORS

Vleisland se LEKKERSTE Boerewors resep http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/05/stefaans-se-boerewors.html 32kg vleis 8kg Vet 650g sout 60gr Swart peper 50g Fyn Naeltjies 50g Fyn Neutmuskaat 300g Koljander (Roasted) 500ml Worcestersous 500ml Bruin asyn 4 lt Koue water Sny die Vleis en vet in Blokkies meng die speserye deur saam met die asyn en worcestersous...maal dan alles saam, en meng dan die kuoe water lekker deur voor jy begin stop. (Vir DROEWORS...los die Asyn, en…

Rainbow Gospel Radio | Wildsvleispotjie South African Dishes, South African Recipes, Oxtail Recipes, Venison Recipes, New Recipes, Cooking Recipes, Game Recipes, Recipe Cards, Food Print
Venison RecipesCooking RecipesFood Print

Christian radio station | Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio | Wildsvleispotjie

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: GEBAKTE SKAAPKOP Weird Food, Crazy Food, South African Recipes, Lamb, Good Food, Easy Meals, Turkey, Cooking Recipes, Snacks
LambGood FoodEasy MealsCooking RecipesSnacks

GEBAKTE SKAAPKOP

ELIZMA SE SKAAPKOP http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/gebakte-skaapkop.html Skaapkop Bestanddele Skaapkop Sout Metode: 1. Vryf skoon gekrapte skaapkop goed in met klam sout (verkieslik moet die sout effe grof wees). 2. Bak vir 4 ure teen 160 grade C (ROER Resep)*16/6/13** Dalene Brits* Foto* Skaapkop Gilde Oudtshoorn En dit na 186 comments op ons Blad ..negatief en positief HA -HA Dit bly maar lekker* Helena Kruger** Rene Reyneke Dink hierdie spesifieke skaapkop het…

Sankie Ferreira Lams/skaap rib in die oond Kook skaaprib met beesvleis ekstrak. blokkie in stoompot tot murgsag, so 20 minute. Meng appelkooskonfyt tamatiesous en elk van as… Braai Recipes, Lamb Recipes, Spicy Recipes, Cooking Recipes, Cooking Ideas, Fish Recipes, Salad Recipes, Vegetarian Recipes, Bbq Lamb

Lams/skaaprib in die oond

Sankie Ferreira Lams/skaap rib in die oond Kook skaaprib met beesvleis ekstrak. blokkie in stoompot tot murgsag, so 20 minute. Meng 50ml appelkooskonfyt 25ml tamatiesous en 12.5ml elk van as…