Die enigste pannekoek resep wat jy nodig het. Flop nooit en is nooit rubber nie, selfs as dit koud is. Pannekoek 4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

The BEST and EASIEST Buttermilk Pancakes

The BEST and EASIEST Buttermilk Pancakes

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!

Braaiballe- its lke ths avoury version of the soetbrood i have in my inbox somewhere, yumyumyummo- OMG different cheeses!- CHEESUS

Braaiballe- its lke ths avoury version of the soetbrood i have in my inbox somewhere, yumyumyummo- OMG different cheeses!

Konfytblokkies. Foto: Kos is oppie tafel se Facebookblad. Bestanddele:  125 g sagte botter 3/4 koppie suiker 2 eiers 3 koppies meel 4 teelepels bakpoeier 1/3 teelepel sout 2 teelepels  vanieljegeursel 1 blik appelkooskonfyt  Metode:  Verhit jou oond tot 180 ºC. Meng botter en suiker saam. Voeg eiers en vanieljegeursel by. Meng die meel en bakpoeier en sout in 'n aparte bak. Voeg die eiermengsel om die beurt by die meelmengsel en meng goed saam. Bêre 1/3 van die deeg in die ...

Souskluitjies – Recipe

Souskluitjies

Souskluitjies : South African comfort food (feather light dumplings in a buttery sweet cinnamon sauce)

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee.

Pinterest
Search