I LOVE making mason jar salads and these ideas are awesome! SO easy to do them in batches and just take with you. They stay very fresh, too. _Mason Jar Layered Lunches.

Mason Jar Lunches -- a fun lunch idea to get you out of a food rut - Lexi's Clean Kitchen

Vadersdag is om die draai! Kyk nét hoe spoggerig is dié aanhalingprent.

So waar ek kan my DAD enige iets vra, en hy is altyd da vir my! Ek is soooo blessed met die beste pa!

Boervolk | Ons vir jou Suid-Afrika | Uit die blou van onse Hemel, uit die diepte van ons see. Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee. Deur ons ver verlate vlaktes, met die kreun van Ossewa. Ruis die stem van ons geliefde, vir ons land Suid-Afrika. Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra: ons sal lewe, ons sal sterwe, ons vir jou Suid-Afrika. In die murg van ons gebeente, in ons hart en siel en gees. In ons roem op ons verlede, in ons hoop op wat sal wees.

Pinterest
Search