Ruah

Collection by Ruah - Koester Jouself

17 
Pins
 • 
18 
Followers

Lyfprodukte in lieflike verpakkings en groottes. Ideaal as geskenk of gebruik in jou huis!

Ruah - Koester Jouself
RUAH KOPLUIS OPKNAPPER Geformuleer as `n haarmasker kan hierdie formulasie op verskeie maniere voordeel inhou. In klein hoeveelhede is dit geskik om dit as 'n in-los-opknapper te gebruik. In winter tye of as jou hare baie droog is kan opknapper mildelik oor nat hare aangewend word, kam dit vir ‘n tyd deur; spoel af en droog normaal. Krul hare sal veral makliker uitkam. Indien probleem ernstig is, wend aan en los oornag in hare. Spoel in die oggend af en droog soos normaal. Herhaal soggens en… Perfume Bottles, Beauty, Beauty Illustration
Perfume BottlesBeauty

Wees gekoester

RUAH KOPLUIS OPKNAPPER Geformuleer as `n haarmasker kan hierdie formulasie op verskeie maniere voordeel inhou. In klein hoeveelhede is dit geskik om dit as 'n in-los-opknapper te gebruik. In winter tye of as jou hare baie droog is kan opknapper mildelik oor nat hare aangewend word, kam dit vir ‘n tyd deur; spoel af en droog normaal. Krul hare sal veral makliker uitkam. Indien probleem ernstig is, wend aan en los oornag in hare. Spoel in die oggend af en droog soos normaal. Herhaal soggens en…

RUAH KOPLUIS KOPWAS Hierdie produk is gewapen met Roosmaryn, Roosmalva, Lavendula, Bloekom en Neem Olie. Was hare deeglik, herhaal indien nodig. Hare, Shampoo, Rabbits

Wees gekoester

RUAH KOPLUIS KOPWAS Hierdie produk is gewapen met Roosmaryn, Roosmalva, Lavendula, Bloekom en Neem Olie. Dood kopluise en neute. Was hare deeglik, herhaal indien nodig. Volg behandeling op met Kopluis Opknapper.

RUAH ESSENSIËLE OLIES LAVENDULA: Kalmerende uitwerking – Gooi ‘n paar druppels in jou badwater na ‘n vermoënde lang werksdag. ROOSMARYN: Uitstaande insekdoder – Gooi ‘n paar druppels in jou lanterntjie by ‘n braai en al die goggas bly weg. Smeer op wonde, skrape en insek byte. Stimuleer haargroei so gooi gerus paar druppels in water as jy hare was en afspoel. ROOSMALVA: Goed vir alle veltipes en behandeling van selluliet en ekseem.

Wees gekoester

RUAH ESSENSIËLE OLIES LAVENDULA: Kalmerende uitwerking – Gooi ‘n paar druppels in jou badwater na ‘n vermoënde lang werksdag. ROOSMARYN: Uitstaande insekdoder – Gooi ‘n paar druppels in jou lanterntjie by ‘n braai en al die goggas bly weg. Smeer op wonde, skrape en insek byte. Stimuleer haargroei so gooi gerus paar druppels in water as jy hare was en afspoel. ROOSMALVA: Goed vir alle veltipes en behandeling van selluliet en ekseem.

Ons Produkte, Ons wil jou uitnooi om al Ruah se produkte aanlyn te koop. Kies 'n kategorie wat met jou hart praat. Daarna sal die aanlyn winkel jou lei na verpakking opsies. Lip Balm, African, Gelee, Lip Moisturizer, Eos Lip Balm
Lip Balm

Wees gekoester

RUAH LIP BALM Vir sagte lippies - veral in die winter maande help genoegsame beskerming teen wind en weer. Wend mildelik aan.

RUAH VOETBALM Roosmaryn is antisepties en help met bloedsirkulasie so dit sal veral help met gebarste hakke. Dit is wonderlik vir diabete juis omdat hulle sukkel met swak sirkulasie!! Salie daarin teen word geassosieer met langlewendheid, ewe goed om sirkulasie te promoveer. Wend mildelik aan na badsessie saans en voel die duidelike verandering in die oggend! Teen Words, Om, Place Cards, Place Card Holders
Om

Wees gekoester

RUAH VOETBALM Roosmaryn is antisepties en help met bloedsirkulasie so dit sal veral help met gebarste hakke. Dit is wonderlik vir diabete juis omdat hulle sukkel met swak sirkulasie!! Salie daarin teen word geassosieer met langlewendheid, ewe goed om sirkulasie te promoveer. Wend mildelik aan na badsessie saans en voel die duidelike verandering in die oggend!

RUAH RUIMTE/LINNE SPROEI Baie gekonsentreerd; ‘n paar spuitjies kan ‘n hele vertrek verfris. Gebruik op jou linne maar hou in gedagte wat elkeen se eienskappe is; roosmaryn gaan iemand wakker hou en laventel gaan jou laat slaap. Roosmaryn is wonderlik vir die langpad, spuit dit op jou voertuig se matte en geniet die langpad! Bederf jou gaste en spoel jou “jammerlappies” in ‘n mengsel van water en Linnesproei uit tydens etenstye – waarlik ‘n verfrissende skoon ervaring! Poo Pourri, Van, Vans, Vans Outfit

Wees gekoester

RUAH RUIMTE/LINNE SPROEI Baie gekonsentreerd; ‘n paar spuitjies kan ‘n hele vertrek verfris. Gebruik op jou linne maar hou in gedagte wat elkeen se eienskappe is; roosmaryn gaan iemand wakker hou en laventel gaan jou laat slaap. Roosmaryn is wonderlik vir die langpad, spuit dit op jou voertuig se matte en geniet die langpad! Bederf jou gaste en spoel jou “jammerlappies” in ‘n mengsel van water en Linnesproei uit tydens etenstye – waarlik ‘n verfrissende skoon ervaring!

RUAH SLAAPSAG - KUSSINGSPROEI Dames hierdie formulasie is spesiaal gedoen vir jou kopkussing! Sprei dit mildelik oor jou sagte linne voor jy in die bed klim, sommer terwyl jou badwater intap. Lavendula gaan jou heerlik laat slaap en jou gas spesiaal en bederf laat voel. Dit is 'n relatiewe goedkoop produk wat baie goed bemark sal kan word in die gastehuis en hotelmarkssektor. Verpakking mag verskil van tyd tot tyd. Glass Vase, Table Decorations, Home Decor, Decoration Home, Room Decor, Dinner Table Decorations, Interior Decorating

Wees gekoester

RUAH SLAAPSAG - KUSSINGSPROEI Dames hierdie formulasie is spesiaal gedoen vir jou kopkussing! Sprei dit mildelik oor jou sagte linne voor jy in die bed klim, sommer terwyl jou badwater intap. Lavendula gaan jou heerlik laat slaap en jou gas spesiaal en bederf laat voel. Dit is 'n relatiewe goedkoop produk wat baie goed bemark sal kan word in die gastehuis en hotelmarkssektor. Verpakking mag verskil van tyd tot tyd.

 Slegs ‘n klein hoeveelheid is nodig om ‘n lekker skuim op te werk! Heerlike bederf in gaste badkamer gekombineer met Hand en nael.

Wees gekoester

RUAH WASOLIE Dubbel doel lyfwas en badskuim. Hierdie formulasie droog nie jou vel uit soos seep nie. Slegs ‘n klein hoeveelheid is nodig om ‘n lekker skuim op te werk! Heerlike bederf in gaste badkamer gekombineer met Hand en nael. Waarde vir jou rand!

RUAH MASSEEROLIE Ruah se masseerolie is ‘n mengsel van druiwepitolie en Ruah se essensiële olie.  Twee van die mees bekendste anti- oksidante is Vitamine E en C. Druiwepitolie bevoordeel jou vel se voorkoms, ondersteun jou selle en bevorder elastisiteit. Masseer hierdie olie oor jou hele lyf nadat jy ‘n warm bad geneem het in die aand. Selfs babatjies en kleuterlyfies kan met vrymoedigheid gevryf word. Soap Dispenser, Van, Words, Vitamin E, Soap Dispenser Pump, Vans, Horse, Vans Outfit

Wees gekoester

RUAH MASSEEROLIE Ruah se masseerolie is ‘n mengsel van druiwepitolie en Ruah se essensiële olie. Twee van die mees bekendste anti- oksidante is Vitamine E en C. Druiwepitolie bevoordeel jou vel se voorkoms, ondersteun jou selle en bevorder elastisiteit. Masseer hierdie olie oor jou hele lyf nadat jy ‘n warm bad geneem het in die aand. Selfs babatjies en kleuterlyfies kan met vrymoedigheid gevryf word.

RUAH VRYFSALF/MASSEERSALF Hierdie welgeformuleerde salf is iets besonders! Om iemand te masseer is om sy mens-wees te vier! Die Lavender help vir ontspanning terwyl roosmaryn help vir sirkulasie - 'n uitstekende kombinasie! Om, Lavender, Stone, Outdoor Decor, Rock, Rocks, Lavandula Angustifolia, Stones
OmLavenderStoneRockRocks

Wees gekoester

RUAH VRYFSALF/MASSEERSALF Hierdie welgeformuleerde salf is iets besonders! Om iemand te masseer is om sy mens-wees te vier! Die Lavender help vir ontspanning terwyl roosmaryn help vir sirkulasie - 'n uitstekende kombinasie!

RUAH SONSKERM Sonskerm is dermatologies getoets, Deur RUAH verryk met roosmaryn essesiële olie. Hierdie formule verbeter bloed-, suurstof-, asook watersirkulasie en is verfermend.

Wees gekoester

RUAH SONSKERM Sonskerm SBF30 is dermatologies getoets, Deur RUAH verryk met roosmaryn essesiële olie. Hierdie formule verbeter bloed-, suurstof-, asook watersirkulasie en is verfermend. Kan op gesig gebruik word, wend aan voor vogroom. absorbeer doeltreffend.

RUAH HAND & NAEL Verpak in verskeie groottes as ook in 'n gepaste handsak grootte word dit tweede natuur om jou hande te koester met hierdie welgeformuleerde room. Hands, Room, Stuff To Buy, Bedroom, Rum
Rum

Wees gekoester

RUAH HAND & NAEL Verpak in verskeie groottes as ook in 'n gepaste handsak grootte word dit tweede natuur om jou hande te koester met hierdie welgeformuleerde room. Dit absorbeer vinnig en bevog die vel voldoende.

RUAH BADMELK Maak van badtyd `n groot bederf: Gooi `n lekker skeut van hiedie badmelk by jou water en sien hoe dit onmiddellik jou badwater verander in `n wit wasige bederf! Dit herstel nie net jou vel se vogbalans nie, dit voed, kalmeer en versterk dit bovendien! Ons het nog net goeie terugvoering van die produk gekry! ‘n Wonderlike produk vir dames wat sukkel met vaginale infeksie en ekseem! Whiskey Bottle, Perfume Bottles

Wees gekoester

RUAH BADMELK Maak van badtyd `n groot bederf: Gooi `n lekker skeut van hiedie badmelk by jou water en sien hoe dit onmiddellik jou badwater verander in `n wit wasige bederf! Dit herstel nie net jou vel se vogbalans nie, dit voed, kalmeer en versterk dit bovendien! Ons het nog net goeie terugvoering van die produk gekry! ‘n Wonderlike produk vir dames wat sukkel met vaginale infeksie en ekseem!

Body Saltscrub tub Available in Lavender, Rose geranium and Rosemary fragrances Geraniums, Fragrance, Perfume

Wees gekoester

RUAH LYFSKROP/SOUTSKROP Hierdie lieflike afskilferaar speel klaar met lusteloSe, dowwe vel. Vryf dit mildelik oor jou hele lyf en fokus veral op die droeë dele. Siedaar, geen droeë velletjes meer nie en boon 'n verbeterde bloedsomloop en sagte vel! Hierdie produk is 'n tydbespaarder, geen aanwending van room nodig!

Foaming Hand wash pump Available in Lavender, Rose geranium and Rosemary fragrances. Foaming Hand Wash, Geraniums, Fragrances, Pump, Shampoo, Lavender, Hands, Rose, Pink

Wees gekoester

RUAH HANDSEEP Ons sien die handseep + hand en nael as komplimenterende produkte en is heerlik vir jou gaste badkamer! Reinig die hande, bevat anti-bakteriese eienskappe en kan gebruik word in badkamer en kombuis. Baie gekonsentreerd gebruik klein hoeveelheid dit skuim heerlik.

Body butter Available in Lavender, Rose geranium and Rosemary fragrances Body Butter, Geraniums, Place Cards, Fragrance, Place Card Holders, Table Decorations, Home Decor, Decoration Home, Room Decor
GeraniumsFragranceTable Decorations

Wees gekoester

RUAH LYFBOTTER Ons het regtig ver gesoek vir die regte formule vir hierdie spesiale produk. Ons lyfbotters is roomerig, vol geur en is `n ware bederf! Kies watter geur geskik is vir kliënt en laat sy dit aanwend. Nie vir gebruik op die gesig area. Heerlik na ‘n lekker warm bad. Veral baie goed in die winter, absorbeer doeltreffend en het ‘n langdurige werking op die vel.