churches

Collection by Sieb

11 
Pins
 • 
10 
Followers
Vosburg

Vosburg

NG gemeente Fraserburg - Ds. I.F. Fourie het die hoeksteen van die huidige NG kerk op Fraserburg, ontwerp deur Hendrik Vermooten, op 26 November1955 gelê. Dit is ingewy in die naweek van 8 en 9 September 1956 en was by voltooiing reeds die derde kerkgebou in die gemeente se 105-jarige bestaan. Die tweede kerk, voltooi in 1868, is in 1955 gesloop en die eerste, voltooi in 1852, in 1966

Kamieskroon-kerk vier 150 jaar

Kamieskroon-kerk vier 150 jaar

KAAPSTAD. – Die nagmaalwyn was amper te min, het die dominee gebieg, só lekker het die 145 lidmate van die NG gemeente Kamieskroon Sondag feesgevier. Die gemeente is vanjaar 150 jaar oud. “Die kerk is mos maar klein op die platteland, maar ons lidmate hier in Namakwaland is nog baie aktief,” het ds. Jimmy de Villiers, leraar van dié gemeente, gister gesê. Die eerste kerkgebou in Namakwaland is in 1864 in Bowesdorp, 5 km noord van Kamieskroon, lingewy. “Voor die kerk gebou is, moes die boere…

Dutch Reformed church, Cradock, Eastern Cape. South Africa.

Churches of the Karoo - Karoo Space

The best buildings in Karoo towns are almost always the Mother Churches.