Ek wens vir jou.... #BesteWense #Afrikaans #windpomp
Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media
Stille Nag | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Boeretroos. Naartjie. Koeksister. Khaki. Voortrekker. Mannetjies Roux. Daar kom die Alibama. Siembamba. Roosterkoek. Vinkel en koljander.. Aitsa!. My Sarie Marais. Laaitie. Ryperd. Bakgat. Langarm. Ons vir jou Suid-Afrika. Transvaal. Die Stem. Hasie. Wat maak oom Kallie daar!, O Brandewyn. Ossewa. Nooi. Voetsek. Gogga. Vrystaat! sakkie. Ja-nee! Ag man. Baas.
Jy is my eenkeer in 'n leeftyd... my holderste bolder gat oor kop liefde.... My lewe is volmaak en ek is geseend met n liefde soos ons sin... ❤ @cloetearno
Oorwinningslied
Die lied van Jong Suid-Afrika
Miss u...
Die Stem van Suid Afrika
Afrikaanse gedig
Gewone woorde | soggens moet my oë jou weer leer ken | Vincent Oliphant | Afrikaanse gedigte
"Die Ossewa" ~ Uit: die Vlakte en ander gedigte
Erens is jy.. Antjie Krog
Laurika Rauch - Kinders van die wind
- Artist: Laurika Rauch- Country: South Africa- Date: 1982- Shot on location in Noordhoek, Cape Town
Ons hartsmense
Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media
Só onthou ek Suid-Afrika | Koos du Plessis 10 Mei 1945 - Krugersdorp, 14 Januarie 1984 | was 'n Suid-Afrikaanse musikant wat toonaangewend was in die Afrikaanse musiek-en-liriekbeweging van die 1970's en '80's. Hoewel hy kommersieel nie baie suksesvol was as uitvoerende kunstenaar nie, het die albums wat hy in sy leeftyd uitgereik het, 'n nuwe rigting in Afrikaanse musiek ingelui en word dit vandag as van die invloedrykstes in die taal se musiekgeskiedenis beskou | www.myvolk.co.za