Spreuke 16: 24 Aangename woorde is heuning, soet en geneeskragtig vir die mens Here gee my woorde. U woorde van lewe waarmee ek mense rondom my kan seën. Mag my woorde vandag gawes van soetheid wees aan diegene rondom my. #LiefGodGrootliks

Spreuke 24 Aangename woorde is heuning, soet en geneeskragtig vir die mens Here gee my woorde. U woorde van lewe waarmee ek mense rondom my kan seën. Mag my woorde vandag gawes van soetheid wees aan diegene rondom my.

Bly weg van kwaad af

High resolution a dark red flower desktop/laptop wallpaper. Listed in flower category.

Afrikaans

Wandel in Wyshied – Die Vrugte van Wysheid – Week 6- Donderdag – Vandag se verse Spreuke 8:11 EK, Wysheid, is kosbaarder as edelstene; wat jy ook al as baie werd beskou, teen MY weeg dit nie op nie. Hoe help dit ons om te groei in wysheid wanneer ons die Here dien?

En moenie hierdie waarheid vergeet nie... Hy het jou lief te midde van jou twyfel. Hy sal jou nooit in die steek laat nie en jou nooit alleen laat nie. Plaas jou twyfelinge, vrese en angs in Sy bekwame hande. Laat Hom dan toe om jou op 'n reis van twyfel na geloof te neem. Dit mag dalk nie 'n kort reis wees nie, maar dit is die moeite werd. - Angela Perritt https://liefgodgrootliks.wordpress.com/2017/07/19/wanneer-ons-sukkel-met-tywfel/ #LiefGodGrootliks #Toegewy

{Dawid Sy Storie Is Ons Storie} – Ondersoek Ons Eie Hart Week 7 - Vrydag - Vandag se Verse 1 Petrus 2:9-10 (ESV) 9 Julle, daarenteen, is 'n uitverkore volk, 'n koninklike priesterdom, 'n nasie wat vir God afgesonder is, die eiendomsvolk van God, die volk wat die verlossingsdade moet verkondig van Hom wat julle uit die duisternis geroep het na sy wonderbare lig.

More ideas
Pinterest
Search