Rusks Recipes

Collection by Rod

11 
Pins
Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Buttermilk Rusks, Buttermilk Recipes, Rusk Recipe, African Dessert, All Bran, Bread Bun

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Muesli Rusks…nourishment for the soul on a cold winter’s day. These are similar to Woolworths Muesli Rusks -so very tasty and moreish! Feel free to add more or less raisins or nut or se… Kos, Yummy Treats, Yummy Food, Yummy Yummy, Sweet Treats, Rusk Recipe, Baking Recipes, Easy Recipes, Fudge Recipes

Nourishing Muesli Rusks Recipe Easy Perfect for Tea Time

Nourishing and warming, especially with a cuppa tea or coffee!

Search Results for “beskuit” – Kreatiewe Kos Idees Baking Recipes, Cake Recipes, Bread Recipes, Buttermilk Rusks, Kos, Rusk Recipe, Bacon Egg Muffins, Caramel Treats, Pecan Nuts

Search Results for “beskuit” – Kreatiewe Kos Idees

Recipes, Kitchen, Home and Garden Tips.

Muesli-beskuit, Beskuit kan gewwonlik vir twee maande gehou word as dit in n ligdugte houer is. Sit eers jou beskuit in plastieksakke en dan in die ligdugte houer-so sal dit langer vars bly. South African Dishes, South African Recipes, Scones, Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Ma Baker, All Bran, Biscuit Recipe

BESKUIT

ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...