Springbokpastei met slapdeeg-kors
Blaardeeg is gewild, maar dié kors is nog lekkerder - en almal kan dit maak.
Crock Pot Pulled Venison Recipe | Yummly
Crock Pot Pulled Venison With Bacon, Venison, Chicken Broth, Brown Sugar, Cider Vinegar, Onion, Garlic, Ketchup, Dijon Mustard, Chipotle Peppers In Adobo Sauce, Salt, Cumin, Freshly Ground Black Pepper
Ina Paarman | Leg of Springbok with Dried Fruit
One of my favourite South African venison recipes. Start off by rubbing the leg with Meat Spice and olive oil, then stuff it with herb butter. Soak the fruit separately in the sweet wine or port. The next day, place the meat on a bed of chopped onion and lamb shank pieces in a cast iron pot, strain the wine from the fruit into the pot and add the stock. Slow roast for 4 hours, adding fruit during the final half an hour.
Wildsvleispastei met ’n kaaskors
Wildsvleis is die ster en die rooiwynsous en cheddarkaaskors sit ’n kinkel by.
Wildspastei met sagte kors
As daar gaar wildsvleis oorbly van ’n vorige ete, vlok dit en maak hierdie vinnige pastei. Die sagte kors slaan jy binne minute aanmekaar.
Springbokboud in die oond – Boerekos – Kook met Nostalgie
As jy so gelukkig is om ‘n ou boudjie in die vrieskas te hê.. Die resep werk lekker vir enige wildsboudjie 1 springbokboud 500 ml karringmelk 10 blokkies varkspek (skaapstert of brisket vet werk ook goed) 10 heel knoffeltoontjies, afgedop 2 uie, in dik skywe gesny 250 ml Old Brown Sherry – of enige soet rooiwyn 1 tl vars gemaalde swartpeper 1 tl fyn gemmer 1 el bruinsuiker 250 ml blatjang 60 ml worcestersous sout smaak 3 el botter 80 ml olie Met ‘n skerp mes maak diep gaatjies in die boud en…
Springbokboud in die oond – Boerekos – Kook met Nostalgie
Springbokboud in die oond | Boerekos – Kook met Nostalgie
Oondgeroosterde springbokboud
Dis regtig 'n baie lekker manier om 'n heel boud gaar te maak. Onthou net, hy moet eers vir minstens 3 dae marineer.
Wildsvleis
AFKOOK WILDSVLEIS (ENIGE WILD KAN GEBRUIK WORD) IRENA KINGWILL SE RESEP: Dit is die lekkerste gegeurde vleis Neem groot pot, sy se sy gebruik haar ou groot konfytpotte, klein bietjie water onder i…
Oondgebakte wildsboud
Hier is nog een van my sewe beste wildsvleisresepte van oor die laaste 10 jaar.
Wildstert in witwyn
Hierdie wildstert in witwyn is 'n lekker resep wat jou help om van die jagseisoen se wild iets lekkers te maak