When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

plaaskombuis

Collection by Rosslyn Lewis • Last updated 9 days ago

13 
Pins
 • 
54 
Followers
Rosslyn Lewis
  Bacon Wrapped Potatoes, Rusk Recipe, Melktert, Personal Recipe, Cold Desserts, South African Recipes, Home Food, Ice Cream Recipes, Recipies

Plaaskombuis 3 - Joghurtroomys

Smul aan die heerlike joghurtroomys wat Elma Postma en Landbouweekblad in Plaaskombuis se derde reeks by Gay en Frances van Hasselt van Prins Albert leer maak het.

Plaaskombuis 4 - Oondgebakte knolgroente Afrikaans, Pot Roast, Ethnic Recipes, Food, Carne Asada, Roast Beef, Essen, Meals, Yemek

Plaaskombuis 4 - Oondgebakte knolgroente

Die heuning en asyn in dié resep maak die gereg lekker taaierig!

Dié week kuier Plaaskombuis by Esperansza en Hennie van der Walt. Kyk Plaaskombuis op Woensdae om op Via (kanaal 147 op DStv). Angus Steak, South African Recipes, Kos, Cookies, Breads, Palm, Curry, Gift Ideas, Meat

Plaaskombuis 2: Kuier op Kalkoenkrans

Vandeesweek kuier die span by Annika Papenfus en Nelia Pretorius by Harrismith. Kyk Plaaskombuis op Woensdae om 18:30 op Via (kanaal 147 op DStv).

  Pork Ribs, Bacon, Protein, Breakfast, Food, Pork Spare Ribs, Morning Coffee, Essen, Meals

Plaaskombuis 4 - Tannie San se taai varkribbetjies

Hierdie vingerleklekker ribbe­tjie-resep kom uit tannie San van Coller se resepteboek, Koo-wee!

Plaaskombuis 3 - ‘n Fees van vye Prince Albert, Van, Breakfast, Sweet, Food, Morning Coffee, Candy, Essen, Meals

Plaaskombuis 3 - ‘n Fees van vye

Jaco en Liezl de Klerk van Weltevrede naby Prince Albert in die Klein-Karoo boer met vye. Uit Liezl se kombuis kom die wonderlikste vye-skeppings.

Koningskos in die Klein Karoo Deli

Koningskos in die Klein Karoo

Elmarie Spies van die plaas Arbeidslus buite Oudtshoorn trakteer Elma op buitengewone boerekos.

Plaaskombuis 3 - Springbok-tataki Mexican, Ethnic Recipes, Food, Essen, Meals, Yemek, Mexicans, Eten

Plaaskombuis 3 - Springbok-tataki

As mense by Essie en Melinda Esterhuizen kom eet, weet hulle hulle gaan nie doodgewone boerekos kry nie, maar smul aan kos met ’n kreatiewe kinkel.

Plaaskombuis 3 - Keurkos en olyfolie Beef Recipes, Pudding, Desserts, Food, Meat Recipes, Tailgate Desserts, Deserts, Custard Pudding, Essen

Plaaskombuis 3 - Keurkos en olyfolie

Die olyfolie in die bekende geel blik word gemaak op die plaas waar Elma vandeesweek kuier.

Plaaskombuis 3 - Kos met ’n kinkel Risotto-koekies Kos, Dessert Recipes, Desserts, Baked Potato, Sprouts, Risotto, Baking, Vegetables, Breakfast

Plaaskombuis 3 - Kos met ’n kinkel

By die Dennehof-gastehuis, geleë op een van die oudste oorspronklike plase in die omgewing van Prins Albert, kook Ria Steyn en haar dogter Michelle bekende kos met ’n moderne aanslag.

Plaaskombuis 3 - Dennehof se pof-omelet Omelet, Kos, Aunt, Food To Make, Sandwiches, Chicken, Breakfast, Recipes, Omelette

Plaaskombuis 3 - Dennehof se pof-omelet

“Kosmaak moet lekker wees. Sodra iets begin moeilik raak, is dit vir niemand meer lekker nie”, sê Michelle Lottering oor haar manier van kook.

Dié week kuier Plaaskombuis by Esperansza en Hennie van der Walt. Kyk Plaaskombuis op Woensdae om op Via (kanaal 147 op DStv). Angus Steak, South African Recipes, Kos, Cookies, Breads, Palm, Curry, Gift Ideas, Meat

Plaaskombuis 2: Bourguignon in die berge

Dié week kuier Plaaskombuis by Vicky en Philip Barnard in die distrik Clocolan. Kyk Plaaskombuis op Woensdae om 18:30 op Via (kanaal 147 op DStv).

Dié week kuier Plaaskombuis by Esperansza en Hennie van der Walt. Kyk Plaaskombuis op Woensdae om op Via (kanaal 147 op DStv). Angus Steak, South African Recipes, Kos, Cookies, Breads, Palm, Curry, Gift Ideas, Meat

Plaaskombuis 2: ’n Fees van kersies

Dié week kuier Plaaskombuis op Gerrit en Gwynet Higgo se kersieplaas, Constantia, by Clocolan. Plaaskombuis is op VIA (DStv-kanaal 147), Woensdae om 18:30.