boerekos met n twist

Collection by Rosslyn Lewis • Last updated 9 days ago

84 
Pins
 • 
53 
Followers
Rosslyn Lewis
Ek is baie bevoorreg om toegelaat te word om deel te wees van my Moslem vriendin se gesin. Sy bel gereeld en dan moet ek kom kuier as hulle besig is om vir spesiale geleenthede te kook. In haar nederige kombuisie op die plaas het ek al

Samoesas - Annelien Pienaar

Ek is baie bevoorreg om toegelaat te word om deel te wees van my Moslem vriendin se gesin. Sy bel gereeld en dan moet ek kom kuier as hulle besig is om vir spesiale geleenthede […]

Bêre mengsels is een van die items hoog op my prioriteitslysie sodoende vinnig 'n skons, plaatkoekie, pasteideeg en vele meer te maak. Self vervaardigde mengsels soos hierdie en ook ander te vinde in my Boerekos met 'n Twist kookboek  , bevat geen preserveermiddels of enige kunsmatige middels

Veelsydige Bakkersmengsel - Annelien Pienaar

Bêre mengsels is een van die items hoog op my prioriteitslysie sodoende vinnig ‘n skons, plaatkoekie, pasteideeg en vele meer te maak. Self vervaardigde mengsels soos hierdie en ook ander te vinde in my Boerekos met […]

Hierdie deeg kan vele hantering van klein handjies oorleef! Ek het met hierdie koekie groot geword en my ma het net hier en daar ‘n nuwe geurtjie en tekstuurtjie bygevoeg en die koekie was iets uit ‘n ander wêreld. Wat ek baie van die deeg geniet is die

Soetkoekie deeg - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Hierdie plaatkoekies het elke kinderhandjie in my famielie deurstaan, as jy 6 jaar oud was, het jy jou eie plaatkoekies gebak! My ma het maar altyd handjie bygesit, maar ons het elke plaatkoekie gebak en versier soos ons wou. Wenk: Hierdie resep verdubbel baie goed. Vervang die koekmeel

Plaatkoekies - Annelien Pienaar

Hierdie plaatkoekies het elke kinderhandjie in my famielie deurstaan, as jy 6 jaar oud was, het jy jou eie plaatkoekies gebak! My ma het maar altyd handjie bygesit, maar ons het elke plaatkoekie gebak en […]

Mens sit gereeld en dink aan anders maar praktiese geskenkies om vir iemand te gee. Hierdie is 'n resep met effense duurder bestanddele en beloof om die persoon te oorrompel met smaak en tekstuur. Ek droog my tamaties en sampioene self. Daar is lesse op die blog

Risotto Mix-in-a-jar - Annelien Pienaar

Mens sit gereeld en dink aan anders maar praktiese geskenkies om vir iemand te gee. Hierdie is 'n resep met effense duurder bestanddele en beloof om die persoon te oorrompel met smaak en tekstuur. Ek droog my tamaties en sampioene self. Daar is lesse op die blog

Die Slaaisous in hierdie resep is lag-lag die lekkerste deel! 'n Veelsydige sous nie net vir slaai. As jy 'n Bamix blender stok het, maak jy sous binne sekondes. Butternut of Ysterpampoen skywe soveel jy wil

Gebakte pampoen slaai met romerige balsamiese asyn slaaisous - Annelien Pienaar

There is nothing like home cooked soup, made with love and in just under 20 minutes, you will have your family sitting around the dinner table in no time. This recipe was developed for a vegan friend of mine but it may easily be adapted to add

Chunky vegetable soup - Annelien Pienaar

Tradisies in my gesin is so vas soos die Magaliesberg waarop my woonhuis uitkyk. Hierdie huisies word elke jaar deur ons gesin gemaak. Soms sny ons net die panele sodat dit 'n vooraansig is en hang aan die boom of soos nou, bou ons 'n hele huisie.

Gemmerkoekie huisie

Vir my as werkende mamma is dit belangrik om altyd brood deeg in my vrieskas te hê veral wat gesond en binne 3 ure op die tafel kan wees. Warm en verruklike aroma’s wat die huis vul. Vir variasie kan pampoensaad en of sonneblom saad by hierdie

Bevrore brood: Volkoring brood - Annelien Pienaar

Vir my as werkende mamma is dit belangrik om altyd brood deeg in my vrieskas te hê veral wat gesond en binne 3 ure op die tafel kan wees. Warm en verruklike aroma’s wat die […]

Photo by: (www.annelienpienaar.co.za) Vandag was dit kortpad dag in die Pienaar woning. Die Filistyne was lus vir ‘n happie soet en dit was reënerig maar een probleem…die koekmeel vir Melkkos was klaar. Deur die rakke gekrap en die sago so gekyk en gedink, van jou gaan ek

Melkkos met 'n Twist- Gluten vry! - Annelien Pienaar

Vandag was dit kortpad dag in die Pienaar woning. Die Filistyne was lus vir ‘n happie soet en dit was reënerig maar een probleem…die koekmeel vir Melkkos was klaar. Deur die rakke gekrap en die […]

Om vir mens se gesin te beplan is een van vele kopsere en hoeveel van ons het nie al voor ‘n vol kruidenierskas of yskas gestaan maar jy staan met die groot vraagteken op jou voorkop: “WAt eet ons vanaand?” Wel, ek vir een het nooit geweet

Spyskaart Beplanning - Annelien Pienaar

Om vir mens se gesin te beplan is een van vele kopsere en hoeveel van ons het nie al voor ‘n vol kruidenierskas of yskas gestaan maar jy staan met die groot vraagteken op jou voorkop: “WAt eet ons vanaand?” Wel, ek vir een het nooit geweet

Portugese vlatertjies is, soos die naam aandui, ʼn eiervla wat gebak word.

Annelien se kombuis: Portugese vlatertjies (Pastel de nata) | Maroela Media