Die oorspronklike volkslied van Suid-Afrika. Geskryf deur C.J. Langenhoven en getoonset deur M.L. de Villiers.

This Day in History: Sep 30, 1931: Start of "Die Voortrekkers" youth movement for Afrikaners in Bloemfontein, South Africa.

Die Trekkers wat oorgebly het na die moorde van 17 Februarie, het hulle voorgeneem om Dingaan te straf vir sy onmenslike dade. Die eerste strafekspedisie by Italeni het wel misluk, maar die Voortrekkers was beslis om nie te rus voordat Dingaan se mag gebreek is nie. Dit het gelei die Slag van Bloedrivier op 16 Desember.

Genl Koos de la Rey 22/10/1847 - 15/09/1914 was 'n genl gedurende 2de Vryheidsoorlog en word geag as een van die grootste militêre leiers tydens daardie konflik.De la Rey was beroemd vir sy rare gedrag teenoor sy vyande. 'n Voorbeeld: by Tweebosch op die 7/3 waar hy Lt-genl Methuen met van sy troepe gevange geneem het. Die troepe is teruggestuur en Methuen is vrygelaat omdat hy erg gewond is, De la Rey meen dat hy sou doodgaan sonder die mediese dienste wat Britte op daardie stadium kon…

A Boer woman with her dead child, the last of her children to die, photographed by Emily Hobhouse. An English activist, Emily spent six months in South Africa from January to June 1901 visiting Bloemfontein and six other concentration camps. Emily returned to England to campaign against "a gigantic and grievous blunder caused by  crass male ignorance, helplessness and muddling." Her militancy brought the scorn of the British people who called her hysterical, a rebel, liar, enemy of the…

Bywoners: Na die AB oorlog was baie families in armoede gedompel en moes baie van hul as bywoners by familie of vriende gaan woon.

Lys van Trekkers wat deelgeneem het aan die slag van Bloedrivier.  Gaan na www.afrikander.com om die getranskribeerde name te sien op ons blog.

Pinterest
Search