Mieliepap Bolle Vir Braaivleis, dont want to think of the syns in this dish
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG
Food recipes from all over the world.
Braaibolletjies met roomsous en kaas
Dis selfs nog lekkerder as die klassieke braaibroodjie.
Oor die kole met Jan Braai
’n Mens kan ook net so lank die Kersversierings in die winkels ignoreer. In ’n stadium moet jy die jaar in die oë kyk en julle twee moet eerlik wees met mekaar – dit is besig om hoogsomer te raak en die jaar is op pad einde se kant toe. Dit het allerhande implikasies.
Bobotie oor die kole is moontlik
Hierdie week deel ek twee resepte wat al lank in my laai lê en al baie hul verskyning op my vuur gemaak het.
404 page | Jan Braai
Steak braai (Beef braai recipes), Lamb braai recipes, Pork braai recipes, Chicken braai recipes, Fish braai recipes, Venison braai recipes, Vegetarian braai
Oor die kole met Jan Braai: hoender en bief werk
Die groot vraag op ’n vliegtuig is altyd: “Hoender of bief?” By ’n braaivleisvuur maak die antwoord natuurlik nie regtig saak nie, want jy kan baie lekker kos maak met albei.
Braai Day Roosterkoek Recipe | Bake with Stork
This Braai Day RoosterKoek will be the perfect side dish for your National Braai Day feast.
404 page | Jan Braai
Steak braai (Beef braai recipes), Lamb braai recipes, Pork braai recipes, Chicken braai recipes, Fish braai recipes, Venison braai recipes, Vegetarian braai
Oor die kole met Jan Braai: die Weskus-braaibroodjie
Ons wag nou al lank – so ’n jaar om presies te wees – vir die aanbreek van die somervakansie. Die weer is goed en mense is in ’n goeie bui. Hier is twee heerlike resepte om jou somer-vakansiebraai mee af te skop.
Oor die kole met Jan Braai: Varkribbetjies!
Met die somervakansie om die draai is dit belangriker as ooit om soveel as moontlik te braai.
Oor die kole met Jan Braai: Varkribbetjies!
Met die somervakansie om die draai is dit belangriker as ooit om soveel as moontlik te braai.
Beeld
Oor die kole met Jan Braai: hamburger met gebraaide spek
By die onlangse Woordfees in Stellenbosch is ek deur die organiseerders genooi om as hoofbeoordelaar op te tree vir hul “Burgeroorlog”.
Oor die kole met Jan Braai: filet en n keur van souse
Té gaar is jou grootste gevaar wanneer jy filet braai. Sommige mense hou daarvan om filet heel te braai en sny dit eers ná die tyd, maar ek verkies om die filet vooraf te sny en enkele porsies te braai. Filet is die sagste van alle steaks vanweë die plek waar die spier in die beeskarkas lê.
Oor die kole met Jan Braai
Die meeste Suid-Afrikaners wat hul braaisout werd is, is goed vertroud met ’n T-been-steak. Hy is een van die ikone – nie net van braairestaurante nie, maar ook van die braaivuur. Soos emeritusaartsbiskop Desmond Tutu immers sê: “Ek hou van die T-been-steak want hy is in die vorm van Afrika.” Dié steak se gewildheid strek egter baie verder as Suid-Afrika se grense.