Annelien Pienaar BKT

Collection by Rosa Koekemoer

26 
Pins
 • 
125 
Followers
Rosa Koekemoer
Koeke en Terte – Page 8 – Boerekos – Kook met Nostalgie Tart Recipes, Pudding Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Baking Desserts, Yummy Recipes, Hot Desserts, Dessert Ideas

Droom Appeltert – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 x blik tertappels (411 gram) 2 x eiers 190 ml strooisuiker 5 ml vanilla geursel 85 ml melk 60 ml botter of margarien 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout Metode: Klits eiers, suiker en vanill…

Ek het grootgeword met elke dag ’n bakkie mieliepap vir ontbyt...grof en steen gemaal op die plaas. Ons het nie die meel gesif nie en glo vir my die mieliepap was heerlik romerig. Vandag kan ek met opgewondenheid sê dat daar weer ‘n herlewing is in hierdie Most Popular Recipes, Other Recipes, Pap Recipe, Kos, Braai Recipes, Decadent Food, South African Recipes, Easy Meals For Kids, Breakfast Dishes

Romerige Mieliepap - Annelien Pienaar

Ek het grootgeword met elke dag ’n bakkie mieliepap vir ontbyt…grof en steen gemaal op die plaas. Ons het nie die meel gesif nie en glo vir my die mieliepap was heerlik romerig. Vandag kan […]

This wonderful recipe can be used for sweet and savory tarts, leave just the sweet .-Hierdie wonderlike resep kan vir soet en sout terte gebruik word, laat net die s… This wonderful recipe can make sweet and savory … - Sin Gluten, Sans Gluten Vegan, Foods With Gluten, Raw Food Recipes, Gluten Free Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes, Savory Tart

Broskors deeg - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Hierdie is my piekniek happie vir die kinders as ons rivier toe gaan om te kuier. Hulle speel en stap in die bos en kom vra dan vir ’n knaag dingetjie. Die kortrib skywe word sommerso langs die vuurtjie se vlamme gerooster voordat die kole gereed is. Pork Recipes, Cooking Recipes, Recipies, South African Recipes, Ethnic Recipes, Picnic Foods, Grubs, Couscous, Quick Meals

Heuning gemarineerde Kortrib skywe - Annelien Pienaar

Hierdie is my piekniek happie vir die kinders as ons rivier toe gaan om te kuier. Hulle speel en stap in die bos en kom vra dan vir ’n knaag dingetjie. Die kortrib skywe word […]

Paula Deen's corn fritters recipe is a classic southern snack. Corn fritters combine cornmeal, flour and sugar that are then deep fried and served as a snack. Paula Deen, Corn Fritter Recipes, Corn Fritters Recipe Bisquick, Easy Corn Fritters, Corn Recipes, Recipies, Great Recipes, Favorite Recipes, Churros

Slapdeeg Vetkoek - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

n vinnige en maklike maalvleis resep vir pasteitjies South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Catering, Sushi, Picnic, Recipies, Appetizers, Snacks

Maalvleisvulsel vir Pasteie - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Hypoallergenic Pet Dog Food Items Diet Program Authentic Ciabatta Recipe This Italian Ciabatta Recipe Is The Real Authentic Deal. The Best Ciabatta Recipe We've Ever Tried And One Of Our Most Popular Recipes. Ciabatta Bread Recipe, Pain Pizza, Rustic Bread, Rustic Italian Bread, Country Bread, No Knead Bread, Yeast Bread, Artisan Bread, Popular Recipes

CIABATA OF SOMMER PANTOFFEL BROOD

Die naam Ciabata verwys na die vorm van die broodjie...en dit beteken slipper of in Afrikaans pantoffel brood. Boerkos met a Twist.

Een van my moeder se fynste gebak wat sy kon maak. Die gaste kon nooit genoeg gekry het van hierdie soete verleiding. Moeder het sommer bakke volgemaak   en dan gevries en uitgehaal soos nodig. Die brosheid van hierdie fyngebak gaan nooit verlore met die vries nie. Geniet. 500 g South African Recipes, Ethnic Recipes, Pretzel Bites, Yummy Food, Afrikaans, Baking, Sweet, Foodies, Muffins

Baklava - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Dit is die beste om die koek 'n dag voor die tyd te bak en dan te laat afkoel. Stoor dit dan in die vrieskas om goed styf te word. Aussie Food, Australian Food, Australian Recipes, Mini Cakes, Cupcake Cakes, Lamingtons Recipe, Lamington Cake Recipe, Sweet Recipes, Cake Recipes

Gekleurde Ystervarkies - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Wat is trooskos? Wel, trooskos is vir my siel soos soene op ‘n seer wond! As ek koud kry of na geliefdes verlang.dan gryp ek my ou Aga pot en kook melkkos. Die reuk van kaneel streel my gemoed en bring soveel wonderlike herinngeringe mee, van tye South African Recipes, Ethnic Recipes, Milk Tart, Dessert Recipes, Desserts, Light Recipes, Diy Food, Food To Make, Kos

Melkkos - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Wanneer jy as student Voedsel praktiese gehad het, was eending verseker.die ander studente het tou gestaan na die tyd om jou disse te verorber. Vir my was dit altyd die ergste om die mooi kos wat ons gemaak het te moes uitkrap in ‘n kosblik om huistoe Kos, Mince Dishes, Eating Plans, Pasta Dishes, Stir Fry, Quiche, Fries, Recipies, Good Food

Annelien se Lasagne

Wanneer jy as student Voedsel praktiese gehad het, was eending verseker..die ander studente het tou gestaan na die tyd om jou disse te verorber. Vir my was dit altyd die ergste om die mooi kos wat ons gemaak het te moes uitkrap in ‘n kosblik om huistoe te neem. In my vierde jaar trou ek met die man van my drome. So, het ek dit vreeslik geniet om my man met al die lekkernye van prakties te bekoor. Wel, platsak was ons definitief! Daarom moes ek na klas gewoonlik iewers ‘n los werkie loop doen…

Easy Baklava Recipe with Honey and Pistachios - This Classic Greek Baklava Recipe features layers of flaky dough filled with ground nuts and honey! Is a prefect recipe for family functions, parties, or for gifting! Honey Recipes, Greek Recipes, Greek Baklava, Mochi, Shortbread, Ma Baker, Greek Desserts, Greek Sweets, Arabic Sweets

Baklava - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Cheese Griller Souttert | Annelien Pienaar Kos, Cheddar, Pizza, Cheese, Snacks, Quiches, Dinner, Baking, Breakfast

Cheese Griller Souttert - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Hierdie is weereens een van daardie uiters praktiese reseppies. Savory Snacks, Easy Snacks, Healthy Snacks, Finger Food Appetizers, Appetizer Recipes, Dessert Recipes, Finger Foods, Desserts, Kos

Geurige Kaastertjies - Annelien Pienaar

Hierdie is weereens een van daardie uiters praktiese reseppies. Jy kan deur net ‘n koppie spek, ham, gaar hoender, vis, groentes by te sit, die hele resep weer verder omskep in iets uniek. Die korsie […]

Hierdie happie is natuurlik my doodskoot net voor slapenstyd met ’n laaste teetjie. Ek weet dit is ongesond, maar dit doen ek net vir Kerstyd en ek maak genoeg om tot in die Nuwejaar te hou! Die resep is nogal maklik om te maak en die duurste South African Recipes, Catering, Sweet Treats, Stuffed Mushrooms, Blog, Favorite Recipes, Sweets, Cooking, Desserts

Sjokolade beskuitjie truffels - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.