Tarts

Collection by Ragel

12 
Pins

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/spinasie-tert-braai-bygereg.html Die is genoeg vir 6 na 7 mense as jy ander bykosse het. Gebruik so 20cm deursnit bak Bestanddele: 1 of 2 bossies (pakke) spinasie – ligweg opge...kap (of jy 1 of 2 gebruik, jy hoef nie die bestandele onder aan te pas nie) 5 stukkies repe spek (opgekap) 5 sampioene (opgekap) 1 groot ui (opgekap) Metode: Gooi alle bogenoemde in pot en kook so 15 minute – dreineer en hou…

Meng saam: 1 Blikkie bier, 3 E bruin suiker, 1 fyn knoffelhuisie, 100 ml olyf olie en sout en peper. Pak 10-12 rou hoenderstukke, gegeur, in glasbak, gooi marinade bo-oor, maak toe met tinfoelie en plaas in yskas, oornag, of ten minste 4 ure. Braai oor matige kole tot goudbruin en gaar. Eet met alaa

Braai Hoender in Biermarinade

I like liver, but hubby… not so much. I think the last liver and onions dish I ate was at Anna Miller’s in Hawaii. Since we moved away, I have been craving for it for the longest time. …

The Ole Liver and Onions (and a trick to enjoy it!, if you must)

I like liver, but hubby… not so much. I think the last liver and onions dish I ate was at Anna Miller’s in Hawaii. Since we moved away, I have been craving for it for the longest time. …

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/spinasie-tert-braai-bygereg.html Die is genoeg vir 6 na 7 mense as jy ander bykosse het. Gebruik so 20cm deursnit bak Bestanddele: 1 of 2 bossies (pakke) spinasie – ligweg opge...kap (of jy 1 of 2 gebruik, jy hoef nie die bestandele onder aan te pas nie) 5 stukkies repe spek (opgekap) 5 sampioene (opgekap) 1 groot ui (opgekap) Metode: Gooi alle bogenoemde in pot en kook so 15 minute – dreineer en hou…

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/spinasie-tert-braai-bygereg.html Die is genoeg vir 6 na 7 mense as jy ander bykosse het. Gebruik so 20cm deursnit bak Bestanddele: 1 of 2 bossies (pakke) spinasie – ligweg opge...kap (of jy 1 of 2 gebruik, jy hoef nie die bestandele onder aan te pas nie) 5 stukkies repe spek (opgekap) 5 sampioene (opgekap) 1 groot ui (opgekap) Metode: Gooi alle bogenoemde in pot en kook so 15 minute – dreineer en hou…

Mieliebrood Bestandele 500g Bruismeel 5ml Sout 1 Blik Geroomde Skuikermielies 2 Eiers 60ml Melk 25ml Olie Metode Sif bruismeel en sout saam Klits eiers, melk en olie saam.  Voeg die vloeistof en mielies by die bruismeel.  Meng deur met ‘n mens en sit in ‘n gesmeerde pan.  Bak vir 45 minute by 190 °C. Wenk:…

Mieliebrood

Mieliebrood Bestandele 500g Bruismeel 5ml Sout 1 Blik Geroomde Skuikermielies 2 Eiers 60ml Melk 25ml Olie Metode Sif bruismeel en sout saam Klits eiers, melk en olie saam. Voeg die vloeistof en mi…