Jou eie kombuistuintjie - rooi rose

Jy kan ’n pragtige organiese kombuistuin in jou agterplaas of selfs op jou sonnige patio in potte begin. Dit is net ’n kwessie van skaal, ruimte-beskikbaarheid en watter groente jy wil eet. Nie almal het ’n groentetonnel nodig om groente te …

Jy kan jou eie vertikale tuin maak. Ons wys jou hoe jy afvalmateriaal kan inspan om as ’n vinnige naweekprojek jou eie vertikale tuin te maak.

My ma is so lief daarvoor om plantjies te plant en die tuin mooi te laat lyk rose Tydskrif Price Home

Ek het verlede week interessante vrae oor die gebruik van die woord ‘humus’ in my webartikel gekry en sal graag dan hierdie week meer aandag wil gee aan hierdie belangrike gronddeeltjie en watter rol dit in die nauur, insluitende menslike gesondheid, speel. Deur Cobus Smit

Gardening with humus

Om jou eie kombuistuin te begin, is maklik. Jy moet net weet waar en in watter styl jy dit gaan doen. Ons wys jou hoe! Deur Cobus Smit

Om jou eie kombuistuin te begin, is maklik. Jy moet net weet waar en in watter styl jy dit gaan doen.

Plant jou eie kos. Ons wys jou hoe.

Plant jou eie kos. Ons wys jou hoe.

Colorful | Kleurvol #flowers #gardens #decor

Verskillende style van espalier vir sagtevrugtebome www.rooirose.co.za

Met liefde Maak jou eie klein ruikertjie en bind dit met lint aan die pakkie vas: oorspronklik en persoonlik. Welkom ’n Pragtige, eenvoudige krans met wit blomme (tulpe en geraldton- wasblomme) en weer goue tolbosknoppe. Lekker eet Verwelkom die gaste …

Welkom ’n Pragtige, eenvoudige krans met wit blomme (tulpe en geraldton- wasblomme) en weer goue tolbosknoppe.

Herwinning is ou nuus. Deesdae praat ons eerder van volledige vaste afvalbestuur en dit geld ons tuine ook. Die slagspreuk lui: “Reduce. Reuse. Recycle”. Dié volgorde is nie om dowe neute gekies nie. As almal soveel afval moontlik herwin en kos begin plant op die res van die gemors wat geskik is vir kompos maak, sal ons stortingsterreine nie so vinnig vol word en die besoedelingsprobleem nie so groot nie.

Groen Seed is ’n bekroonde geen-wins maatskaplike-organisasie wat al vir 12 jaar uit Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte werk en bewys het dat dit moontlik is om gemeenskappe te transformeer deur ’n kultuur van klasgee in die buitelug te vestig. …

Groen Seed is ’n bekroonde geen-wins maatskaplike-organisasie wat al vir 12 jaar uit Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte werk en bewys het dat dit moontlik is om gemeenskappe te transformeer deur ’n kultuur van klasgee in die buitelug te vestig.

Die hantering van nat, vaste afval uit die kombuis. Deur Cobus Smit

Maak jou eie kombuistuin | Create your own kitchen garden

Groenteknol rooi rose

Groenteknol rooi rose

Pinterest
Search