afrikaanse resepte

Collection by Ronny Lösch • Last updated 6 days ago

149 
Pins
Avventura Journeys in Italian Cuisine Valle d’Aosta Kos, Easy Desserts, Delicious Desserts, Yummy Food, Baking Desserts, Shortbread, Mochi, Baking Recipes, Cake Recipes

Dadel-en-gemmerpoeding met toffiesous

Klam, ryk en dekadent... Sit warm voor met vla of roomys.

  Baking Recipes, Cookie Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Yummy Recipes, Yummy Food, Snacks, Crunchie Recipes

HAWERMOUTKOEKIES -bly n gunsteling - Marinda Kook

Ek het groot geword met hawermoutkoekies. Daar is iets koesterends aan so n koekie. Die probleem met dit is, as jy begin eet kan jy nie ophou nie. BENODIG: 250 ml klapper 500 ml hawermout 250 ml koekmeel 250 ml Continue reading HAWERMOUTKOEKIES -bly n gunsteling→

Jelly + yoghurt + lemon creams = this über cool jelly tart. Not a fan of strawberry? You can use your favourite flavours😍 Jello Recipes, Donut Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Oven Recipes, Jelly Desserts, Köstliche Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes
1:17

3 Ingredient Yoghurt Jelly Fridge Tart

A light, summery and easy-to-make dessert or teatime treat - YUM!!

How about making this for Fathers Day. Awesome recipe for a family gathering. Make sure that the biltong is not dry, the inner must still be red and soft. It& absolutely delicious with a fusion of flavors! Braai Recipes, Oxtail Recipes, Beef Steak Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Easy Baking Recipes, Cooking Recipes, Kos, Beef Pasta

Biltongpot

BILTONGPOTJIE Met komplimente van Boerekos.com Geskryf deur: RethaB Met die (hopelik) oorvloed van biltong na die jagseisoen, is hierdie resep die ware Jakob. Anders moet jy maar van daardie pakkie…

Search Results for “Cremora koekies” – Boerekos – Kook met Nostalgie Low Carb Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Custard Recipes, Baking Tips, Milk Bread Recipe, Biscuit Recipe

Cremora Koekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lekker koekblik bederf 2 ½ koppies koekmeel 1 koppie Nestle CREMORA 1 el vla poeier 1 tl. bakpoeier 1 tl. sout 1 kop regte botter, kamertemperatuur (baie sag) 110g roomkaas, kamertemperatuur 1 kop strooisuiker 1 tl Vanielje geursel 1 eier . Voorverhit die oond tot 170C. . Sif saam: koekmeel, cremora, vla poeier, bakpoeier en sout, hou eenkant Room die botter met roomkaas saam tot glad en romerig Voeg die strooisuiker geleidelik by, terwyl jy aanhou meng. Vou die vanieljegeursel en eier by…

  Bakery Cakes, Food Cakes, Flan Cake, Cake Recipes, Dessert Recipes, Delicious Desserts, Yummy Food, Kos, South African Recipes

SJOKOLADE KOEKE

SARIE SE SJOKOLADEKOEK EN VERSIER WENKE ’n Goeie sjokoladekoek, sê die meesterbakker Sarie Horn, moet ’n fyn tekstuur hê en klam wees. “Resepte wat olie vereis, lewer gewoonlik ’n klam...

  Bean Recipes, Salad Recipes, Onion Marmalade Recipes, South African Recipes, Preserving Food, Canning Recipes, Preserves, Recipies, Yummy Food

Sousboontjies - Marinda Kook

Ek het gister sousboontjies gemaak. Daar is gevra vir die resep. Ek gee dit graag Bestanddele 1kg heerenbone – of rooi spikkelbone 750 ml asyn 500 ml suiker 5 ml sout 10 ml mazina Metode Gooi die bone oornag in Continue reading Sousboontjies→

Hierdie is een van daai geregte wat nie veel dinkwerk verg nie. Jy maak bloot ’n witsous en meng dit met stukkies wors en pasta. Cookbook Recipes, Pasta Recipes, Dinner Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Dinner Ideas, South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes

Boereworspasta

Hierdie is een van daai geregte wat nie veel dinkwerk verg nie. Jy maak bloot ’n witsous en meng dit met stukkies wors en pasta.