Ronel Pieterse

0 followers
·
13 following
Ronel Pieterse
More ideas from Ronel
Hoenderkerrie-pot, Onthou, jy maak 'n pot, nie 'n bredie nie! ’n Bredie roer jy, maar 'n pot (verkieslik oor 'n houtvuur) roer jy glad nie. Die bestanddele word in lae gepak en moet stadig prut

Winter is behoorlik hier, en wat is nou lekkerder as ’n warm bord kerrie. Of dit nou ’n lamskenkelkerrie, hoenderkerrie-pot of ’n jafel gevul met kerriemaalvleis is – lekkerder as sal jy nie kry nie.