Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 #afrikaans #bybelvers

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Jy weet nooit hoe sterk jy is nie, totdat sterk wees jou enigste opsie is.

Tussen die lepel en die mond val die pap op die grond. Betekenis: Jou planne word dikwels verydel wanneer jy byna jou doel bereik het.

My ma se Afrikaanse spreukwoorde is altyd die beste, ons lag soms lekker daarvoor veral omdat dit so min gebruik word deesdae, as dit nie vir my ma was nie sou ek nie die helfte daarvan geweet het nie.

Pinterest
Search