Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte (45x bladsye) Taakkaarte 1: Inhoud Lees kort vokale klinker woorde. (a, e, i, o, u) Skryf sinne met bogenoemde woorde (Transkripsie) Skryf die woorde in die regte kolom Lees die sinne vir juffrou Taakkaarte 2: Inhoud Dubbelklank taakkaarte (aa, ee, oo, uu) Diftonge taakkaarte (ie, oe, ou, ei, eu, ei) Lees die woorde Voltooi die onbrekende woord Skryf die sinne in jou werkboek (Transkripsie) Leeskaarte: ie, oe, ou…
Leren lezen met de letter MMKM - werkbladen
Werkbladen leren lezen met de letter mmkm voor groep 3.
Alfabet Flitskaarte Verniet! • KraftiMama
Nou dat die Alfabet klaar is wou ek net graag ‘n Plakkaat maak wat jy kan opsit teen die muur as A3 of A4. Print twee uit en lamineer en knip dan die een mooi netjies in die middel van die groen lyne om flitskaarte te maak. Onthou om te deel!!! Kliek op die prentjie […]
10 Counting Songs to Teach Your Kids
Counting songs are a great way to teach your preschooler the numbers. Learn to count forwards and backwards with these fun songs and rhymes!
Alfabet en Klanke
Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.
Alfabet en Klanke
Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.
My Afrikaanse Avontuur | Lees en Skryf Program vir Kinders
'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. Leer jou kind lees en skryf. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.
Afrikaans Graad R Leesgereedmaking Tuisprogram GRATIS!
Hierdie gratis tuisprogram gee aan die ouer van die Graad R kind die geleentheid om 'n paar eenvoudige oefeninge met hom of haar te doen terwyl hulle 'n storie lees. Dit is basiese geletterheids kennis soos dat 'n sin verskillende woorde het en dat sinne en worde kort of lank kan wees. Daar is ook...
Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 2 Kwartaal 2 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 2 Kwartaal 2 Taakkaarte Taak 1: Meervoude met -e 2x Taakkaarte Leerder lees sinne en verander die woord in hakies na sy meervoud. bv. Die (koei) se kalfies drink melk. Taak 2: Meervoude met -s 2x Taakkaarte Leerder lees sinne en verander woorde in hakies na meervoude bv. Mamma gooi die konfyt in die (bottel). Taak 3: Meervoude met kort klinkers 2x Taakkaarte Leerder skryf meervoude met kort vokale klanke in lettergrepe bv. tas-se Leerder…
[2020] Basislyn Assessering Afrikaans Huistaal Graad 2 TAAK & MEMO » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Opgestel deur Kobie Kleynhans [2020] Graad 2 Huistaal Afrikaans Basislyn Assessering MEMO & TAAK x30 bladsye Inhoudsareas: Luister & Praat Klanke Lees Handskrif Skryf Sluit in 'n optekeningsblad vir basislyn assessering in MS Word formaat.
Begripslees Afrikaans Huistaal Graad 2 Stories 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Graad 2 Huistaal Begripslees Stories. Lees die storie en beantwoord die vrae in vol sinne.
Afrikaanse Alfabet E Werksblad en Kleimat • KraftiMama
Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters […]