5f02cf9331eccb9d20aabf258f2145a3.jpg (510×757)

♡✞❣♡ I Pray that every demon, every evil spirit, every evil spoken word against us and our family be destroyed in the mighty name of Jesus.Little Church Mouse 14 April 2016 ♡✞❣♡ AMEN ,IN JESUS' NAME!

Vader God, ek dank U vir die lig van U Woord. Laat U Woord wees waarna toe ek hardloop en aanklou wanneer ek myself verlore vind, gedryf, en vergelyk met die idees van die wêreld. Help my om op die verligte pad wat U voor my gelê het te bly. Laat my toe om 'n lig vir ander wat U ook nodig het, te wees. In Jesus se Naam. Amen

Vader God, ek dank U vir die lig van U Woord. Laat U Woord wees waarna toe ek hardloop en aanklou wanneer ek myself verlore vind, gedryf, en vergelyk met die idees van die wêreld. Help my om op die verligte pad wat U voor my gelê het te bly. Laat my toe om 'n lig vir ander wat U ook nodig het, te wees. In Jesus se Naam. Amen

PSALMS 4:2 "O God wat aan my reg verskaf, antwoord my as ek roep. Toe ek in die nood was, het U my bevry. Wees my ook nou genadig en hoor my gebed!"  Dankie Here, dat u ons gebed hoor en ons genadig is wanneer ons na U roep.

Psalm O God wat aan my reg verskaf, antwoord my as ek roep. Toe ek in die nood was, het U my bevry. Wees my ook nou genadig en hoor my gebed! Dankie Here, dat u ons gebed hoor en ons genadig is wanneer ons na U roep.

Bible Quotes, Biblical Quotes, Bible Verses, Scriptures, Afrikaans, Language, Gods Promises, Bible Study Notebook, Evening Greetings

Psalms 46:2 God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood.   God dankie dat u ons toevlug en sterkte is, en altyd teenwoordig om te help in tye van moeilikheid. #LiefGodGrootliks

Psalms God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. God dankie dat u ons toevlug en sterkte is, en altyd teenwoordig om te help in tye van moeilikheid.

Daniel 9:9  Maar U, Here ons God, bewys barmhartigheid en U vergewe, al was ons opstandig teen U.  God vandag gee ons dank vir U deernis, getrouheid, barmhartigheid, heiligheid, liefde, genade en wysheid #LiefGodGrootliks

Daniël "Maar U, Here ons God, bewys barmhartigheid en U vergewe, al was ons opstandig teen U.

Filippense 4:6 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend  Ons moet bid in plaas van om bekommerd te wees. #LiefGodGrootliks

Filippense Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend Ons moet bid in plaas van om bekommerd te wees.

Pinterest
Search