Eg Suid-Afrikaanse resepte

Collection by Ronel

15 
Pins
 • 
12 
Followers
Ronel
DADELBLOKKIES ~ Altyd 'n wenner! 36 blokkies 250 g (½ blok) botter 500 g x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap . 1 eier 125 ml. Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Yummy Treats, Sweet Treats, Yummy Food, African Dessert

Dadelblokkies

36 blokkies Bestanddele 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels,

 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers… Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Bread Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker

Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker groot mengbak, sny res van die botter in blokkies, giet kookwater oor Laat staan tot botter gesmelt en water louwarm is Voeg nou koekmeel en sout by Meng goed deur tot deeg vorm en knie die deeg goed deur vir minuut of twee Maak ‘n…

Hertzoggies in a pan Kos, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Baking Desserts, Pie Recipes, Pavlova, Cheesecakes, South African Desserts

Hertzoggies in ’n pan

Dié kortpadweergawe van die ikoniese boerekoskoekie sal jou baie tyd en moeite spaar.

gemmerbier - ginger beer from Uniquely South African Food board South African Dishes, South African Recipes, Healthy Beer, Beer Recipes, Recipies, Drink Recipes, Easy Recipes, Thinking Day, How To Make Beer

Outydse Gemmerbier (3 resepte)

Lana van Helsdingen Outydse Gemmerbier. 6 liter water, 3 1/2 (half) kop suiker, 1 1/2 (half) eetlepel kremetart, 1 pakkie yeast (o...

Ek het toe die naweek paptert met kaaskrulle gemaak,my fam het hul vingers afgeeet. Bacon, uie, mushrooms, braai saam, voeg by 2 pakke kaaskrulle fyn gedruk, en 250ml room, maak slap pap, meng bacon mengsel by, gooi in bak, strooi kaas oor en bak in oond (180 grade) vir +- 20 min – Heerlik Elize … A Food, Good Food, Food And Drink, Yummy Food, Braai Recipes, Cooking Recipes, Kos, South African Recipes, Easy Delicious Recipes

PAPTERT MET KAASKRULLE

Ek het toe die naweek paptert met kaaskrulle gemaak,my fam het hul vingers afgeeet. Bacon, uie, mushrooms, braai saam, voeg by 2 pakke kaaskrulle fyn gedruk, en 250ml room, maak slap pap, meng bacon mengsel by, gooi in bak, strooi kaas oor en bak in oond (180 grade) vir +- 20 min – Heerlik Elize …

How to Grow Your Own Ginger Beer Plant. Growing a 'plant' and making alcoholic Ginger Beer is easier than one might think. This article explains in detail how to go about it and what results can be expected to be achieved. Homemade Ginger Beer, Homemade Wine, Making Ginger Beer, Jamaican Ginger Beer Recipe, Ginger Ale, Beer Brewing, Home Brewing, Beer Recipes, Real Food Recipes

Rooibostee-Koeldrank

Rooibostee-Koeldrank Bestanddele 3 rooibostee sakkies 750ml kookwater 1stokkie pypkaneel (opsioneel) ... 150ml suiker

Smeerdeeg vir Melktert Kors | Boerekos – Kook met Nostalgie Melktert, South African Recipes, Rolls Recipe, Cinnamon Rolls, Chutney, Yummy Food, Delicious Recipes, Cake Recipes, Appetizers

Smeerdeeg vir Melktert Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie

Genoeg vir 3 foelie tertbakkies 1 ekstra groot eier 4 el botter / margarien 25 ml suiker 2 ml vanielje geursel 125 ml koekmeel 5 ml bakpoeier knippie sout Voorverhit oond na 180 C Skei die eier, verroom die botter / margarien, suiker, vanielje en eiergeel saam. Sif die koekmeel, bakpoeier en sout saam bo-oor en meng. Klits die eierwit tot styf en vou by mengsel in, meng goed deur Smeer die mengsel op die boom en kante van `n tertbordjies. Vul met melktertvulsel van jou keuse, bak 40 min…

Koffietert 4 eiers 1 kop suiker 2 eetl botter 4 eetl melk 4 eetl water 1 teel vanielje 1 ½ kop meel ¼ teel sout 1 teel kitskoffie poeier 2 teel bakpoeier Klits eiers en suiker tot liggeel, Smelt botter, voeg melk, water en vanielj... Sweet Pie, Sweet Tarts, Tart Recipes, Baking Recipes, Quiche Tart Recipe, No Bake Desserts, Dessert Recipes, Dairy Free Chocolate Cake, Coffee Recipes

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte. Ander resepte sluit in: brood, poedings, braaivleis, slaaie, koeke, kleinkoekies, potjiekos, melkkos, sop en nog meer