Resepte

Collection by Ronelle Jansen

62 
Pins
Ronelle Jansen
Die lekkerste koekblik bederfies, tuisgebak, die beste ! Jy benodig . 2 ¾  kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koek…

Knars Choc-Kits Koekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die lekkerste koekblik bederfies, tuisgebak, die beste ! Jy benodig . 2 ¾ kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koek…

Geurige Rysslaai | Boerekos – Kook met Nostalgie

Geurige Rysslaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hoe langer die slaai staan hoe lekkerder is dit (genoeg vir 6 porsies) . 2 gerookte russians 1 kop rou witrys, gaar gekook – afgekoel 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 1 ui, fyn gekap 1 k…

RSG - Dis die een! || Resepte || Jean-Luc se superdis (Blomkoolgebak)

RSG - Dis die een! || Resepte || Jean-Luc se superdis (Blomkoolgebak)

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

Romerige Biltong en Feta Aartappelslaai | Boerekos – Kook met Nostalgie

Romerige Biltong en Feta Aartappelslaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 hande vol baba aartappels – skoon geskrop en sag gekook handvol klam biltong, gekerf – plus ekstra vir bo-oor 1 baie fyn gekapte ui 3 knoffelhuisies gekneus paar hardgekookte eiers (3…

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf...

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

Warm Aartappel – Spek Slaai | Boerekos – Kook met Nostalgie

Warm Aartappel – Spek Slaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

6 aartappels – sag gekook, nog lou warm, afgeskil en klein blokkies gesny halwe pakkie spek lekker bros gebraai en in stukke gesnipper halwe koppie cheddar kaas – in klein blokkies gesn…

Kersie-yskastert: Room 250g botter +1k suiker. Klits by 2 eiers + 2 bakkies maaskaas +4t BP. Gebruik 3 pakkies tennis beskuitjies. Pak lag van 3x3 onderin tertbak. Giet 1/3 vulsel oor. Pak nog 'n laag beskuitjies. Giet 1/3 vulsel oor. Plaas kersies egalig oor vulsel. Pak weer beskuitjies, giet res van vulsel oor en eindig met beskuitjies. Sit in vrieskas. Net voor bediening sny in stukkies. Lekker opsie: voer broodpan uit met tinfoelie; pak beskuitjies in broodjie-vorm, vries en sny in…

Search Results for “Kersfees poeding” – Kreatiewe Kos Idees

Recipes, Kitchen, Home and Garden Tips.