skool idees

Collection by Ronel Grung

16 
Pins
Alfabet en Klanke by My Afrikaanse Avontuur Preschool Journals, Kindergarten Science Activities, Kids Learning Activities, Preschool Worksheets, Classroom Activities, Reading Worksheets, Teaching Posters, Teaching Aids, Preschool Cutting Practice

Alfabet en Klanke

Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse… Owl Classroom, Classroom Rules, Preschool Classroom, Preschool Learning, Classroom Activities, Preschool Activities, Teaching, Toddler Learning, Grade R Worksheets

Dae en Maande van die jaar - Teacha!

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie digitale plakkaat bevat inligting oor - Dae van die week - Maande van die jaar - Seisoene.

hersiening van klanke – © My Klaskamer – idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen Preschool Learning Activities, Classroom Activities, Kids Learning, Classroom Decor, Phonics Chart, Phonics Song, Animals Name In English, Afrikaans Language, Spelling For Kids

hersiening van klanke

Môre! Vir dié wat graag die dubbel-, twee- en drieklanke wil vaslê of ‘n muurkaart wil maak het ek so ‘n paar voorbeelde geplaas…(loer onder drukbare bladsye) Knip elke blok apart…

Alfabet en Klanke by My Afrikaanse Avontuur Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Classroom Activities, Letter Activities, Classroom Posters, Teaching Reading, Teaching Kids, Kids Learning, Quotes Dream

Alfabet en Klanke

Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3 Printable Activities For Kids, Preschool Learning Activities, Classroom Activities, Preschool Worksheets, Preschool Homework, Preschool Journals, Teaching Aids, Teaching Reading, Afrikaans Language

My Afrikaanse Avontuur | Lees en Skryf Program vir Kinders

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. Leer jou kind lees en skryf. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.

f- en v-reëls en b/d? – © My Klaskamer – idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen Preschool Learning, Classroom Activities, Learning Activities, Preschool Activities, Teaching, Afrikaans Language, Phonological Awareness, Literacy Stations, School Readiness

f- en v-reëls en b/d?

Ek het gevind dat die meerderheid kinders worstel met omkerings (spieëlskrif) en lettergreepverdeling. Dit is natuurlik ‘n veralgemening, maar as ‘n mens so deur hul boeke blaai……

onthou b en d Speech Language Pathology, Speech And Language, School Resources, Teaching Resources, 1st Grade Worksheets, Play To Learn, Afrikaans, Kids Education, Fun Learning

onthou b en d

Vorm die “als reg” (“okay”) teken met die vingers en sit die hande voor jou neer…of druk die gebalde vuiste teen mekaar. Naamkaartjies Deskplates b-en-d Druk b en d i…