Bybelverse

15 Pins7 Followers
WEEK 6 DAG 1 -15 Feb 2016 – HOEKOM HOOR GOD MY?  MAANDAG – Want Christus het vrede gemaak  LEES: Romeine 5:1-2 SOAP: Romeine 5:2 Deur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te hê aan die heerlikheid van God.

Wees in alles dankbaar, dis die wil van God! 1 Thess 1 : 18 Dankie Here vir alles wat U vir my gee, net om vanoggend op te kon staan, asem te haal en nog n dag te kan aanskou,  is n voorreg.

Teks - Jer 31:25 "Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is. Ek maak die moedeloses weer vol moed" #Godgegewe **By__[↳₥¢↰]#Emsie** #WeldadeGod's

Teks - Joh 16:33 "Hou moed...."  **By__[↳₥¢↰]#Emsie** "Dit sê Ek vir julle sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin"

Pinterest • The world’s catalogue of ideas
Search