Resepte - SA

Collection by Rona Petzer

9 
Pins
 • 
23 
Followers
Rona Petzer
  Custard Recipes, Tart Recipes, Best Dessert Recipes, Desert Recipes, Mexican Food Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Oven Recipes, Curry Recipes

Maklike melktert

By die McGregors se boerekos-eetplek, Bagdad Café, tussen Nieuwoudtville en Vanrhynsdorp, kan jy aansit vir boerekostreffers, soos bobotie en hierdie heerlike kitsklaar-melktert.

Resep: Bobotie in 'n potjie vir enige kampvuur Braai Recipes, Beef Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Healthy Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Camping Dishes, Camping Meals

Bobotie oor die kole is moontlik

Hierdie week deel ek twee resepte wat al lank in my laai lê en al baie hul verskyning op my vuur gemaak het.

  South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, No Bake Desserts, Dessert Recipes, Dessert Ideas, Braai Recipes, Sweet Pie, What To Cook

Piesang-en-nutella karosse

Dié nagereg is maklik om te maak en moeilik om op te mors. Jy hoef absoluut geen voorbereiding te doen nie.

Lewer 4 Jy benodig: 150 ml melk 2 eiergele 20 g koekmeel 60 g suiker 5 ml vanielje geursel 8 snye witbrood botter, vir smeer kaneelsuiker Klits 4 eetlepels van melk met die eiergele. South African Dishes, South African Recipes, Kos, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Ma Baker, Melktert, Biscuits

Melktert-jaffels

Op 27 Februarie vier Suid-Afrika Nasionale Melktertdag! Knoop jou voorskoot vas en maak dié maklike melktert-jaffels.

Full recipe, all steps and ingredients for the chicken, mushroom & bacon pasta potjie as seen on Jan Braai vir Erfenis. South African Recipes, Ethnic Recipes, Braai Recipes, Bacon Pasta, Pasta Dishes, Pasta Recipes, Food To Make, Side Dishes, Easy Meals

Pasta Potjie - Jan Braai

It so happens that you can prepare this meal extremely successfully in a classic three-legged potjie on the fire. Truth be told, it’s even better this way.