skons

Collection by Rominie

8 
Pins
Kaas en Suurroom Skons | Boerekos – Kook met Nostalgie

Kaas en Suurroom Skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houe…

Super-vinnige skons Dit is nie die stewige skons wat ons gewoonlik by koffiewinkels kry nie, maar 'n lekker ligte skon. Geen uitrol of ...

Super-vinnige skons Dit is nie die stewige skons wat ons gewoonlik by koffiewinkels kry nie, maar 'n lekker ligte skon. Geen uitrol of ...

Dié tertjies  is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al ‘n ou gunsteling in die Weg-kantoor!

Flatervrye souttertjies

Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al 'n ou gunsteling in die Weg-kantoor!

Cheese Scones – best recipe ever!

Cheese Scones – best recipe ever!

Sometimes food can say a thousand words. Like saying sorry to your neighbour for getting the wrong tree cut down, or ‘oops – inside thought’ to a friend, or ‘thank you’…

Oond 180 gr C. In mengbak; 2 k koekmeel, 4 t bakpoeier, 1/4 t sout, 1/2 t mosterdpoeier, 45 ml sonneblom-olie, 2 eiers, 1 k melk en 1 k gerasperde kaas. Meng deur, moenie te veel roer. Skep in gesmeerde muffinpan. Bak vir 25 minute tot goudbruin en gaar. Bedien warm of koud.

Kaas Skons

Oond 180 gr C. In mengbak; 2 k koekmeel, 4 t bakpoeier, 1/4 t sout, 1/2 t mosterdpoeier, 45 ml sonneblom-olie, 2 eiers, 1 k melk en 1 k gerasperde kaas. Meng deur, moenie te veel roer. Skep in gesmeerde muffinpan. Bak vir 25 minute tot goudbruin en gaar. Bedien warm of koud.

Kaas en Suurroom Skons | Boerekos – Kook met Nostalgie

Kaas en Suurroom Skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houertjie suurroom 3 el botter, gesmelt 1 koppie cheddar kaas, baie fyn gerasper mespunt rooipeper (cayen ne pepper) 3o ml gekapte pietersielie (droog is ook reg) knypie sout *1 ekstra eier geklits vir verf So maak jy: Voorverhit die oond 200°C. Sif die bruismeel, sout,, rooipeper saam Meng in aparte bak…

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Kaas en Bacon Poffers [muffins]