Gee my die regte klippe Here, om die Goliat in my lewe te oorwin. #gebed #Jesusmantras (Simone Trollip)

Gee my die regte klippe Here, om die Goliat in my lewe te oorwin.

Afrikaanse Quotes, Humor Quotes, Funny Quotes, Funny Pictures, Funny Stuff, Powerful Words, Jokes, Politics, Mosaic

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer." VANNAG deur Elmarie van Schalkwyk #afrikaans

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer.

Jy beteken so baie vir my,  jy laat my glimlag  selfs op moeilike dae,  jy verrryk my lewe.. ek wil DANKIE  sê vir 'n vriendin soos jy!  Ek waardeer jou baie

Jy beteken so baie vir my, jy laat my glimlag selfs op moeilike dae, jy verrryk my lewe. ek wil DANKIE sê vir 'n vriendin soos jy!

Pinterest
Search