Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede - Die beste leermeesters is hulle wat jou wys waar om te kyk maar nie vir jou vertel wat jy moet sien nie.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes  Wyshede

'n klein huissie kan net soveel geluk hou as 'n groot huis!

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

"Soms bevind jy jouself in die middel van nêrens.en soms in die middel van nêrens vind jy jouself" __Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

2 KORINTHIËRS En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Liefde as tema

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Liefde as tema

Pinterest
Search