God voel die hartseer wat jy ervaar. Jy is immers Sy mees kosbaarste besitting. Jy is Sy geliefde kind wat die rede is vir Sy genade en goedertierenheid. Jou rede vir bestaan is so groot dat Jesus vir jou redding gesterf het. Begin daardie rede uitleef!

Jy is Sy geliefde kind wat die rede is vir Sy genade en goedertierenheid. Jou rede vir bestaan is so groot dat Jesus vir jou redding gesterf het.

Jy mag dalk hartseer voel oor jy al deur soveel is in die lewe. Maar jy moet ook trots wees op jouself want jy het daar deur gekom en is   vandag 'n sterker mens as gevolg daarvan.

Jy mag dalk hartseer voel oor jy al deur soveel is in die lewe. Maar jy moet ook trots wees op jouself want jy het daar deur gekom en is vandag 'n sterker mens as gevolg daarvan.

God word nie deur ons lyding verheerlik nie, maar wel deur ons positiewe houding tydens die lyding.

God word nie deur ons lyding verheerlik nie, maar wel deur ons positiewe houding tydens die lyding.

Daar is .....  'n Doel vir jou pyn 'n Rede vir jou swaarkry 'n Beloning vir jou getrouheid Vertrou op Jesus en moenie moed verloor nie.

Daar is . 'n Doel vir jou pyn 'n Rede vir jou swaarkry 'n Beloning vir jou getrouheid Vertrou op Jesus en moenie moed verloor nie.

Moedeloos,Hartseer  Bekommerd?

Moedeloos,Hartseer Bekommerd?

Ag, Here! Ek voel so verward en verlore.... Asseblief help my!

Ag, Here! Ek voel so verward en verlore. Asseblief help my!

Pinterest
Search